“Ons is baie bekommerd dat skaliegasontginning nog ’n voorbeeld van ’n vinnig-rykword-skema vir ’n handjievol politieke elites sal word, ten koste van die armes en kwesbares.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skaliegas"
Mantashe gekap oor skaliegasuitlating
Minister Gwede Mantashe het onlangs aangekondig dat die regering voorstelle sal aanvra om skaliegas in die Karoo te ondersoek. Kenners meen dit sal ʼn reusefout wees.
AfriForum en TKAG lewer kommentaar oor skaliegasregulasies
“Hierdie nuwe konsepregulasies, en die proses om skaliegas te myn wat deur die regulasies ondersteun word, sal water in wese bedreig, eerder as dit beskerm.”
Hidrobreking: AfriForum en TKAG teiken skaliegasplanne
“Ontwikkelings moet ’n wekroep wees vir enigeen wat naby moontlike skaliegasontginningsmyne woon, kinders grootmaak en saai- asook ander boerderye en toerismegefokusde sakeondernemings bedryf.”
Kan klaasneuse, klipmuise hidrobreking in Karoo keer?
Volgens die studie kom van die knaagdiertjies slegs in die Karoo voor.
Shell onttrek aggressiewe hidrobreekplanne in SA
AfriForum en die Treasure Karoo Action Group (TKAG) verwelkom Shell Suid-Afrika se aanduiding dat hy beoog om hom aan skaliegasontginning in die sensitiewe Karoo te onttrek.
Hidrobreking en skaliegas kan tot groot botsing op DA-kongres lei
Die kwessie van hidrobreking (fracking) om skaliegas in die Karoo te ontgin, kan tot botsings en vuurwerke lei tydens die komende naweek se federale kongres van die DA op die skougronde in Pretoria-Wes.
Landbou sê vir eers nee vir hidrobreking
Agri SA, een van die land se grootste landbou-organisasies, het Woensdag gesê hulle kan nie die regering se planne ondersteun om skaliegas deur hidrobeking op verskeie plekke in Suid-Afrika te ontgin nie.
Hidrobreking troef grondwetlike regte
AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG), gesamentlik bekend as die Alliansie, is van mening dat die toekenning van eksplorasiepermitte deur die regering ondeurdag en onverantwoordelik is.
Steeds geen deelname oor hidrobreking deur Minerale-minister
Susan Shabangu, die minister van minerale hulpbronne het gister by die Investing in African Mining Indaba in Kaapstad gesê dat finale regulasies op skaliegasontginning binnekort bekend gemaak sal word.
Nuuskommentaar: Emosies oor skaliegas
Regoor die wêreld is daar hewige emosies los oor skaliegas – nie net oor die ontginning nie, maar die moontlikheid van selfs net prospektering, laat staan nog ontginning.
Skaliegas: Agri SA ook ontevrede
Agri SA is ook ontvrede met die kabinetsbesluit om die moratorium op hidroliese breking, bekend as ‘fracking,’ op te hef om vir skaliegas in die Karoo te prospekteer.