Psalm 104:2,3 – Oral rondom U is lig; dit is amper soos iemand wat pragtige klere aantrek. Dis mooi om na te kyk. U het…
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skepping"
Die Skepping – ‘n Oratorium
Die Skepping – ‘n Oratorium, gekomponeer deur musiek-legende Janine Neethling met woorde deur Deon Opperman, het vroeër vanjaar gehore in die Staatsteater se Operahuis betower en is met staande-toejuigings ontvang.