Die staat het vandag gevra dat Fabianus Fillipus (29), die Namibiese man wat twee polisiekonstabels verlede Oktober in Houtbaai vermoor het, die minimumvonnis van lewenslange tronkstraf vir elke moord opgelê word.
Alles vir die sleutelwoord "Skiet"
Egpaar aangeval; verdagte doodgeskiet
Een verdagte is dood en ‘n man en vrou beseer ná ‘n skietery Maandagmiddag in Albertstraat in Westmead, Pinetown, in KwaZulu-Natal.
Jong pa sterf ná jagongeluk
JP Kleingeld (24) is Maandagoggend oorlede nadat hy tydens ʼn jagtog per ongeluk geskiet is.
Familie-treurspel: Name bekend
Die land is Donderdag geskok gelaat nadat ‘n pa van Alberton op sy eksvrou en twee kinders losgebrand het voordat hy homself doodgeskiet het.
ANC-takleier doodgeskiet
‘n Takleier van die ANC in Durban is Sondagmiddag doodgeskiet.
Vyfjarige dood na sy haarself skiet
ʼn Vyfjarige meisie is Sondag in New Orleans, Amerika, dood nadat sy haarself glo per ongeluk in die kop geskiet het.
Twee dood ná skietery by Amanzimtoti
Twee mans is Sondagoggend dood ná ‘n skietvoorval naby Amanzimtoti in KwaZulu-Natal.
Man skiet kollega by hospitaal
‘n Werknemer by King Edward-hospitaal in Durban is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n kollega hom geskiet het.
Oscar het glo amper ʼn vriend ook geskiet
Oscar Pistorius het glo in Januarie per ongeluk ʼn geweerskoot in ʼn besige restaurant in Melrose Arch laat afgaan, en byna ʼn vriend raakgeskiet.
Country-sanger pleeg glo selfmoord
Die country-sanger Mindy McCready (37) is Sondag dood nadat sy haarself glo geskiet het.
Oscar bly in aanhouding
Oscar Pistorius se hofsaak is tot volgende week Dinsdag uitgestel en hy gaan tot dan by die Brooklyn-polisiestasie aangehou word.
Brand verwoes 15 huise
Nagenoeg 15 huise is verwoes nadat ʼn brand Maandagaand in die Oos-Kaap uitgebreek het.