Susan Pohl (52) is Maandagoggend net na 09:00 op die Yamorna-hoewes buite Tzaneen, Limpopo, aangeval.
Alles vir die sleutelwoord "skietery"
Reeva se ouers stel regspan aan
Reeva Steenkamp, die vermoorde vriendin van Oscar Pistorius, se ouers het hul eie regspan aangestel om hul belange te beskerm.
Oscar bring eerste aand buite selle deur
Die Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het sy eerste aand uit polisie-aanhouding deurgebring ná die tragiese Valentynsdag-skietery by sy huis in Pretoria.
Oscar se weergawe
Oscar Pistorius se weergawe van die skietvoorval by sy huis verlede week Donderdag waartydens Reeva Steenkamp by sy huis doodgeskiet is, is Dinsdag vir die eerste keer bekendgemaak.
Oscar-borgsaak kry groot terugslag
Hooflanddros Desmond Nair het Dinsdag beslis Reeva Steenkamp se dood is ʼn skedule 6-misdryf.
Oscar het Reeva glo deur badkamerdeur geskiet
Oscar Pistorius (26) het omstreeks 09:00 by die Pretoria landdroshof opgedaag om vir borg aansoek te doen op aanklag van moord.
Hoofweg-skietery: 4 nog soek
ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur na vier mans wat Dinsdagmiddag op die M2-hoofweg in Johannesburg op twee polisiebeamptes losgebrand het.
Slaghuiseienaar in Brits doodgeskiet
Gerhard Rudolph (65), die eienaar van ʼn slaghuis in Brits, is Donderdagaand omstreeks 19:00 in sy slaghuis tydens ʼn rooftog doodgeskiet.
Polisiebeamptes skiet veiligheidswag dood
ʼn Veiligheidswag is doodgeskiet nadat hy en die polisie gelyktydig op ʼn beweerde bankroof reageer het.
Vermeende renosterstroper doodgeskiet
‘n Vermeende renosterstroper is Saterdagaand in die Kruger Nasionale Park doodgeskiet en nog een ernstig gewond.
Twee polisiemanne geskiet
Twee polisiebeamptes is Woensdagaand in Johannesburg se middestad geskiet.
Gestrande ma en kind geskiet
ʼn Ma en haar 4-jarige kind is geskiet nadat hul voertuig sonder brandstof langs ʼn pad in Port Elizabeth, in die Oos-Kaap, gaan staan het.
Sekuriteitswagte by metropolisiehoof se huis geskiet
Twee sekuriteitswagte is Woensdag by die hoof van die metropolisie in Durban se huis geskiet.