Of jy nou hierdie somer in jou beste sandale, tekkies of vellies wil baljaar, hier is ʼn paar wenke om te sorg dat jy altyd jou beste (en varsste) voetjie voorsit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skoene"
Kies die regte sandale dié somer
Sandale is nie net een van die gemaklikste skoenopsies nie, maar ook ʼn item wat selde uit die mode raak.