Petré se ouma het paramedici verwittig dat daar ʼn fratsongeluk was en dat haar kleinseun nie asemhaal nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skok"
Fabriekswerker bygebring ná elektriese skok
Paramedici kon daarin slaag om ʼn polsslag by die man te herwin.
Eskom-werkers skok op bouperseel, beurtkrag duur voort
Hulle was waarskynlik besig om tydens beurtkrag aan die kragnetwerk te werk toe die krag skielik aangaan.
Meisie (14) skok dood in bad
“Dit is ʼn tragedie wat nie met enigiemand anders hoef te gebeur nie. Ons wil hê daar moet ten minste iets goeds uit haar dood kom.”
Man skok op spoorlyn
ʼn Man is in ʼn ernstige toestand nadat hy Vrydag op die spoorlyn naby CB Downsweg in Kwandeni, Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal geskok het.
Vrou skok toe sy wasgoed was
ʼn Vrou van Hammersdale in Mpumalanga is Vrydag ernstig beseer nadat ʼn elektriese toestel in die water geval het terwyl sy besig was om wasgoed te was.
Uitdrukking: Iemand se hare het gerys
Het jou hare al gerys van skok of ‘n groot skrik? Lees vandag se Taaltoffie om meer uit te vind oor dié uitdrukking!
Centurion-kragkrisis: Inwoner skok homself dood
ʼn Inwoner van Raslouw in Centurion is vroeg Vrydagoggend doodgeskok toe hy glo self probeer het om sy huis se elektrisiteitstoevoer te herstel.
Vierjarige skok dood in Gauteng
ʼn Vierjarige dogtertjie het by die Thembelihle informele nedersetting in Lenasia, suid van Johannesburg, doodgeskok.
Apple ondersoek iPhone-sterfte
Apple het Maandag gesê hy sal bewerings ondersoek nadat ʼn vrou in China, wat op haar iPhone gepraat het terwyl sy die foon gelaai het, glo doodgeskok het.