Die instansie stem wel saam dat matriekleerders so gou moontlik weer moet teruggaan skool toe.
Alles vir die sleutelwoord "skole"
Leerders eers in Junie terug skool toe
“Hierdie besluite is geneem om die 2020- akademiese jaar te beskerm, maar ook om te verseker dat skole nie bydra tot die verspreiding van Covid-19 nie.”
Skole ‘kan nie volgende week al heropen’
Die departement van basiese onderwys se plan dat skole voorlopig op 6 Mei vir bepaalde leerders heropen, het reeds teenkanting gekry.
Afsondering: Dís wanneer departement skole wil oopstel
Die departement se plan vir die skoolkalender en eksamens moet egter nog goedgekeur word.
Covid-19: Vakbond dreig met hof as skole onveilig is
Onderwysvakbonde dring daarop aan dat die volgende maatreëls ingestel is vóór skole kan oopmaak.
Talle vas ná diefstal by skole
Toerusting van duisende rande is gebuit en groot skade is ook aangerig.
Covid-19 bied nuwe geleenthede vir skole
Die uitbreek van Covid-19 en die gepaardgaande maatreëls het ook positiewe gevolge.
Afrikaans-Ekspo vir kinders wat verveeld is
Dié opwindende skryf- en kreatiewe kunstekompetisie wat fokus op leerders en studente se kreatiewe hantering van Afrikaans, bied nou die perfekte tydverdryf. Hulle sal nie net kreatief besig gehou word nie, maar staan ook die kans om lekker pryse vir hulle en hul skool te wen.
Afsondering: Kriminele teiken skole
“As ons kyk na die aantal voorvalle, lyk dit of kriminele skole teiken en sentrums vir gemeenskapsontwikkeling wil vernietig.”
Afsondering: Haweloses daag ‘sommer so’ op by skool
Die betrokke skool op die departement se lys het nie eens ’n koshuis nie.
2021: Sóveel leerders doen aansoek by Wes-Kaapse skole
Aansoeke het sedert verlede jaar omtrent verdubbel.
Helpende Hand bring die hoop weer terug
In ’n tyd van groot onsekerheid waarborg die welsynsorganisasie Solidariteit Helpende Hand dat ’n golf van hoop binnekort oor die land gaan spoel.
Tientalle skole bid vir koronavirus
“Ons het gebid vir ons skole, ons land en die res van die wêreld.”
Dink só oor avontuurkampe
Bodenstein meen egter dit is ouers en onderwysers of skoolbeheerliggame se reg om vrae te vra oor sekere van die aspekte by so ʼn kamp.
Kunsteskool van die jaar 2020 gesoek
Is jou skool Solidariteit Jeug en die Gilde vir Kunste se kunste skool van die jaar?
Byna 80 skole in Noordwes sonder lopende water
Boorgate word tans by van dié skole geboor.
Duisende rande se skade ná plundery by skole
In een voorval was daar selfs ʼn skietery tussen boosdoeners en veiligheidsbeamptes.
Skoolklere: Ouers dok steeds op
Ten spyte van riglyne om die koste van skoolklere te verminder, sê ouers dit verg steeds fyn beplanning om geld vir alles te vind.
Skool brand, miljoene rande se skade
Daar is nie geld om die skade aan die skool te herstel nie, sê Panyaza Lesufi.
Trane, teleurstelling ná operateur oorsese sporttoere oornag opskort
“My kind se tas was klaar gepak vir oorsee, toe moet sy dit weer terugsleep kamer toe.”