ʼn Inbreker het Dinsdagaand ʼn boodskap vir sy slagoffers op die yskas van ʼn plaasskool in Gauteng gelos.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skoolinbrake"
‘Wees paraat,’ waarsku hoof ná rowers top-laerskool plunder
Sowat R800 000 se elektroniese en ander waardevolle toerusting is tydens ʼn inbraak by ʼn vooraanstaande laerskool in Centurion gebuit.