Verskeie unies se o. 12- en o. 13-rugbyspanne was in aksie by die Blou Bulle se Millenniumdag in Pretoria.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Skoolrugby"
Spogskool skors 4 seuns ná ouderdom-skok
Vier seuns is met onmiddellike inwerkingtreding geskors.
Laerskoolkind in Australië verbied om rugby te speel weens grootte
“Op die ou einde is jy steeds ’n 11-jarige kind wat huil omdat jy nie verstaan waarom jy nie mag speel nie.”
SA skoolrugbyspanne is gekies
Skoolbokke sal kragte teen Argentinië, Wallis, Engeland en Frankryk meet.
Skoolrugbyspanne begin spiere bult
Virseker-beker begin ook momentum bou.
Grey Kollege begin die jaar goed
As daar nou een onderwerp is wat ouers warmer onder die kraag as die onwettige tenderproses vir die snoepie kan kry, dan is dit skolerugby -ranglyste.
Paarl Gim looi vir Affies
Dit was ’n aksiebelaaide naweek vir die land se skoolspanne.
Grofgeskut van skoolrugby gaan dié naweek baljaar
Affies teen Paarl Gim in groot derby!
SA skoolspanne vertoon sterk by rugbyfees
Glenwood, Monument, SACS en Paarl Gimnasium was onder die eerste dag se wenners.
Internasionale skolerugby-skouspel op Stellenbosch
Suid-Afrikaanse skool wen eerste wedstryd by internasionale fees.
Weerlig stuit nie skooldrieë op Loftus
Daar was min tyd vir huiswerk op Loftus gedurende die Afgri Prestige Rugbydag.
Skoolrugbyseisoen is hier
Grey Kollege, Helpmekaar, Boland Landbou en Waterkloof wen hul wedstryde.