Solidariteit se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het met adv. Albert Lamey gesels oor van die kwessies wat ontstaan, sou die regulasies in sy huidige formaat aanvaar word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skooltoelatingsbeleid"
Gautengse skole: OB moet aanlyn registrasiestelsel bekyk
Die VF Plus het vandag die Openbare Beskermer (OB) gevra om die aanlyn registrasiestelsel van die Gautengse Onderwysdepartement te ondersoek.
Vermy probleme met skooltoelatings
Dis amper tyd om gr. 1’s en gr. 8’s te registreer vir volgende jaar. Maak só seker jy volg die regte stappe.
Hof sê oor Engelse leerders vir Afrikaanse skole
Montana en Overkruin, twee Afrikaanse skole in die noordelike voorstede van Pretoria, het op 6 Januarie ʼn instruksie van die departement ontvang om die bykomende leerders in te neem nadat hulle toelatingslyste glo vroeër deur die departement goedgekeur is.
AfriForum besorg oor nuwe skooltoelatingsbeleid
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gesê hy neem met kommer kennis van die uitspraak van die Grondwethof waarvolgens die Gautengse onderwysdepartement nou mag beslis oor skoletoelating.
Skooltoelatingsbeleid ʼn ‘slag vir Afrikaanse skole’
Die vakbond Solidariteit het Saterdag gesê die konstitusionele hof se uitspraak dat die finale besluit oor openbare skole se toelatingsbeleid by die staat berus, ʼn “slag vir vryheid van openbare skole” is en Afrikaans voor “een van sy grootste uitdagings nog” te staan bring.
Lesufi-uitspraak verbreking van 1994-skikking
Die geldigheid van die Gauteng-onderwysdepartement se omstrede toelatingsregulasies vir openbare skole, lyk op die oog af na die verbreking van die historiese 1994-skikking, meen die Solidariteit Beweging.
Grondwethof sê oor Gauteng se skooltoelatingsbeleid
Hierdie uitspraak is die uiteinde van ʼn regsgeding wat reeds in 2013 deur Fedsas begin is oor die geldigheid van die Gauteng-onderwysdepartement se omstrede toelatingsregulasies vir openbare skole.