Pravin Gordhan sê hy het nie André de Ruyter se boek gelees nie. Die minister het ook nie Woensdag die indruk geskep dat hy die boek gáán lees nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Skoor"
Verslag oor Eskom-korrupsie had glo baie bewerings, min bewyse
André de Ruyter, voormalige Eskom-hoof, sal vandag (Woensdag) na verwagting moet bontstaan om LP’s se vrae te beantwoord wanneer hy aanlyn voor die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) verskyn.
Ramaphosa antwoord op bewerings oor wanbesteding
Die bewerings kom ná ʼn klankgreep uitgelek het waarin Ramaphosa glo erken dat hy bewus was daarvan dat die ANC openbare geld vir partydoeleindes gebruik het.
OB gaan Ramaphosa ook nou ondersoek oor klankgreep
ʼn Klankgreep het uitgelek waarin Ramaphosa glo erken dat hy bewus was daarvan dat die ANC openbare geld vir partydoeleindes gebruik het.
De Ruyter nou in Skoor se visier
Eskom se geskorste hoofverkrygingsbeampte het sekere “ernstige bewerings” onder die komitee se aandag gebring, wat nou tot die ondersoek na Eskom se uitvoerende hoof bygedra het.
Eskom-raad in parlementêre pekel
Die Eskom-raad het parlementslede ter elfder uur per SMS ingelig dat hulle nie die vergadering kan maak nie.
ANC-LP’s hou nie van waghond se byt
ANC-lede kla oor Skoor se hantering van staatsbestuurde ondernemings soos Eskom en SAL.
OBK verloor R1,1 miljard weens bankrot munisipaliteit
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het in 2010 altesaam R1,1 miljard aan die Madibeng-munisipaliteit geleen en die munisipaliteit het tot dusver geweier en is nie in staat om die geld terug te betaal nie.
LP’s vies oor Gordhan swyg oor SAL
“Gaan jy jou geld belê in ʼn onderneming wat teen ʼn verlies bedryf word?” het Gordhan gevra.
Skoor pak voormalige Prasa-lede
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het Woensdag onderneem om die nasionale vergadering te versoek dat voormalige raadslede van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) as misdadiger-direkteurs te verklaar sodat hulle nie in die toekoms weer op die raad kan dien nie.
Skoor eis ondersoek ná miljoene aan hotelskool se sekuriteit bestee is
Die parlement eis ʼn verduideliking nadat Noordwes se departement van toerisme miljoene aan sekuriteit by ʼn hotelskool bestee het.
Skoor tik Eskom oor die vingers
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het ingrypende veranderinge by Eskom aanbeveel in sy konsepverslag oor die kragvoorsiener se probleme.
Munisipale bestuurders moet sê oor oudits
Slegs 18 van die 257 munisipaliteite het skoon oudits ontvang.
Eerste groot oorsigvergadering toon verskille tussen ANC en opposisie
Die eerste vergadering van die parlement se belangrikste oorsigkomitee, onder leiding van die nuwe voorsitter, het vanoggend belangrike verskille in die benadering van die ANC en die opposisie tot die kwessies voor die komitee geopenbaar.
Jong IVP-LP nuwe Skoor-voorsitter
Hlengwa is ʼn voormalige nasionale leier van die Inkatha-jeugbrigade en tans die IVP se nasionale woordvoerder.