“Die skrums behoort minder ineen te stort, terwyl dit ook die beseringsrisiko verminder,” sê ’n plaaslike voorspelerafrigter.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skrums"
Skrum, skrum, skrum – en die grondslag is gelê
Daar is sekere dinge in rugby wat nooit sal verander nie, soos daardie eerste skrum. Jy kan nog met ʼn swak lynstaan wegkom, want jou haker kon die bal skewerig ingegooi het.
Nuwe reëls tree met Superrugby in werking
Verskeie wysigings aan die rugbyreëls sal tydens vanjaar se Superrugbyreeks in werking tree nadat dit sedert verlede jaar reeds in die Noordelike Halfrond met vrug toegepas word.
Heftige ‘skrumstryd’ bars in Wallis los
`n Heftige “skrumstryd” is in Wallis aan’t onwikkel nadat die nasionale voorspelerafrigter, Robin McBryde, kommentators op die TV-kanaal S4C se Clwb Rygbi gekapittel het oor hul kritiek op skrums.
Meyer stel drie mikpunte vir die Bokke
Kondisionering, skrums en taktiese skopwerk is die drie areas waarin die Springbokke vanjaar moet verbeter as hulle ‘n kans in die Rugbykampioenskap wil hê.