As jy ʼn kommunikasiepraktisyn of entrepreneur is wat graag vir jou kliënte of besigheid meer blootstelling wil gee, is hierdie werkswinkel ʼn móét.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skryfkursus"
Maak jou kind se skryfdrome waar met dié werkswinkel!
As jou kind eendag ʼn skrywer wil word of net passievol is oor skryf, sal hulle die Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere-werkswinkel uiters waardevol vind.
Leer hoe om jou liefdesverhaal op papier vas te vang
Is daar ʼn romantiese held of heldin in jou hart wat net wag om lewe te kry in ʼn boeiende liefdesverhaal? Dan moet jy inskryf vir die tweede ronde van Skryfnet se Skryf ʼn Liefdesverhaal-kursus wat op 13 Februarie 2023 afskop.
Leer skryf met Skryfnet se inleidende skryfkursus
Was dit nog altyd jou droom om ‘n skrywer te wees of om jou skryfvernuf bietjie op te knap? Jy kan nou dié Nuwejaarsvoorneme laat realiseer! Skryf in vir Skryfnet se Inleidende Skryfkursus ontwikkel deur Hans du Plessis en aangebied deur Elzebet Stubbe.
Skryfnet: Spaar R800 op twee Skryfnet-kursusse hierdie Kersfees!
Skryfnet: Hierdie Kersfees kan jy jou eie en/of iemand anders se skryfdrome waar maak met ʼn baie unieke geskenk. Bespreek nou vir twee 2023-skryfkursusse en kry R800 afslag! Dit beteken jy kan jouself met twee kursusse bederf of een as ʼn geskenk weggee vir ʼn vriend!
Skryfnet: Kry 50%-afslag op alle skryfkursusse op Swart Vrydag!
As jy nog altyd ʼn skryfkursus wou bywoon, maar dit nog nooit kon bekostig nie, is dit nou jou kans! Of miskien is hierdie net die geskenk vir een van jou geliefdes. Vind nou meer uit hier.
Gee jou skryfdrome vlerke met Skryfnet se inleidende skryfkursus
Was dit nog altyd jou droom om ʼn skrywer te wees? Dan is Skryfnet se inleidende skryfkursus, Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, die perfekte manier om jou droom vlerke te gee. Hierdie praktiese, inleidende aanlyn kursus wat van 10 Oktober 2022 vir die vyfde keer aangebied word, is ontwikkel deur die bekroonde Afrikaanse skrywer prof. Hans du Plessis, en word aangebied deur Charlene Hougaard.
Skryfnet: Laat jou volgende mediaverklaring die nuus haal
Moet jy soms inligting aan die media kommunikeer, maar dit haal nooit die nuus nie? Wil jy soms met lede van die publiek kommunikeer oor jou produk of diens? Is jy onseker hoe om ’n behoorlike mediaverklaring op die regte tyd saam te stel? Dan is daar goeie nuus vir jou! Skryfnet, die Afrikaanse skryfskool, bied binnekort ’n oggendwerksessie aan waar jy kan leer presies hoe om die perfekte mediaverklaring te skryf.
Skryfnet bied aan: ‘Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns’
Skryfnet bied aan: ‘Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns’: Indien jy dus dié kursus vroeër vanjaar misgeloop het, het jy nou weer die geleentheid om aan daardie storie waarmee jy in jou kop rondloop op papier gestalte te gee. Die agt weke lange aanlyn kursus is ontwikkel deur die bekroonde Afrikaanse skrywer prof. Hans du Plessis.
Skryfnet: Leer hoe om self ʼn mediaverklaring te skryf
Is jy onseker hoe om die wie, wat, waar, wanneer en hoe van ʼn persverklaring op te stel? Goeie nuus! Skryfnet, ʼn Afrikaanse skryfskool, bied binnekort ʼn kursus aan waar jy kan leer hoe om ʼn mediaverklaring te skryf.
Skryfkursus aangebied in die mooie Montagu
Kom deel in die avontuur van skoonheid: die ontdekking, uitdaging en vreugde van ʼn skryfkursus gekombineer met klasse in Klein-Karoo kulinêre kuns in een van Montagu se mees elegante historiese huise.
Verbeter jou gemeenteblad met dié eendagkursus
Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, bied op 27 Augustus ʼn enkeldagkursus oor die skryf van ʼn gemeenteblad aan.
ATKV-Skryfskool: Verfyn jou talent vir romantiese fiksie
Glo jy vas jy het ʼn slag met die skryf van romantiese fiksie? Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met Lapa-Uitgewers, bied van 8 tot 10 September ʼn slypskool in die skryf van dié genre aan.
Kom leer by die kenners ’n kinderboek skryf
Die ATKV bied vanaf Woensdag 8 Julie tot Vrydag 10 Julie ’n Kinderboekskryfskool in Muldersdrift aan.
Kinder- en jeugboekskryfkursus
Die kursus is prakties. Jy neem deel aan die skepping van jou storie. Jy leer meer as net storieskryf, jy leer ken jouself en jou kreatiwiteit en skryf uit jou hart uit, breek die reëls en bring jou uniekheid uit.