Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, wat van 13 Mei 2024 vir die agtste keer aangebied word, duur agt weke en fokus op die skryf van verhalende prosa in die vorm van die kortverhaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "skryfskool"
Aanlyn werkswinkel kan help om jou onderneming in die nuus te kry
Is jou bemarkingsbegroting beperk? Wil jy meer mediablootstelling vir jou kliënte, besigheid, organisasie of projek gee? Is jy onseker oor hoe jy met joernaliste kan skakel om jou besigheid in die nuus te kry? Dan is Skryfnet se aanlyn oggendwerkswinkel, Skryf ’n mediaverklaring, jou antwoord.
Laat jou skryfwerk jou gemeenskap verander
Is dit vir jou belangrik om nuus oor jou plaaslike gemeenskap met die land te deel? Wil jy stories vertel wat vir jou dorp, skool of gemeente belangrik is? Wil jy graag skryf oor die gebeure, sake en interessante mense in jou gemeenskap? Kom leer dan hoe met ons Skryf vir Gemeenskapsmedia-kursus.
Skryf gedigte wat harte raak
Die “Skryf ʼn gedig”-kursus is geskik vir enigiemand wat graag met woorde en verse wil woeker, ongeag van hoe ervare jy op dié gebied is.
Leer om stories vir kinders te skryf
As jy ’n kinderstorie in jou hart het, wat jy graag met die jongspan wil deel, is Skryf ’n Kinderverhaal ’n móét.
Die aanlynkursus skop amptelik op 6 November 2023 af.
Mediaverklaring-werkswinkel: Staan ʼn kans om ʼn Maroela Media-advertensieveldtog te wen
Skryfnet, die Afrikaanse skryfskool, bied 20 Oktober 2023 ʼn aanlyn oggendwerkswinkel aan waar jy kan leer presies hoe om die perfekte mediaverklaring te skryf.
Vang storie in jou hart op papier vas
Broei daar al vir jare ʼn storie in jou hart wat jy graag op papier wil vasvang? Dan is Skryfnet se inleidende skryfkursus, Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, net die oplossing waarna jy soek. Hierdie praktiese, inleidende aanlyn kursus (wat vanaf 24 Julie vanjaar vir die sewende keer aangebied word) is ontwikkel deur die bekroonde Afrikaanse skrywer prof. Hans du Plessis en word deur Charlene Hougaard aangebied.
Madri Victor dolgelukkig in haar boekewêreld
Wou jy nog altyd ‘n liefdesverhaal skryf? Lees gerus hier vir besonderhede oor Skryfnet se nuwe kursus.
Skryfnet: Is dit jou droom om kinderboeke te skryf?
As jy ’n kinderstorie in jou hart het wat jy graag met die jongspan wil deel, is “Skryf ’n Kinderverhaal” ’n móét. Deelnemers aan hierdie kursus sal leer hoe om ’n kinderboek te beplan, ontwikkel en skryf vir kinders tussen die ouderdomme van agt en twaalf jaar. Kom skryf nou in!
ʼn Werkswinkel vir skoliere wat wil skryf!
“Kreatiewe Skryfkuns vir Skoliere” is ʼn praktiese en prettige eendag werkswinkel vir leerders tussen die ouderdomme van 12 en 18.