Dit lyk asof die maan se siklus wel ʼn mens se slaappatrone beïnvloed, selfs al kan jy dit nie sien nie of al is jy nie eers werklik bewus van die maan se fases nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "slaap"
Dit is hoekom jy sukkel om te slaap
Kruger sê dat ’n gedeelte van die brein genaamd die dorsale gesinguleerde korteks in tye van onsekerheid, die onsekerheid as ’n fout of ’n gaping registreer, wat vir die brein sê om besonder waaksaam te wees omdat iets verkeerd kan wees.
Maak van jou skaaphond ʼn slaaphond
Navorsers het bevind dat die aanwesigheid van ʼn hond in jou slaapkamer nie ontwrigtend is vir ʼn goeie nagrus nie. Die posisie wat die hond in die slaapkamer of op die bed inneem, het wel ʼn invloed.
Dié teddiebeer laat jou baba snoesig slaap
Die vervaardiger Roro het onlangs ʼn teddiebeer ontwerp wat jou baba op ʼn baie “spesiale” wyse gaan help om snags deur te slaap.
Só lank moet jou kind slaap, sê kenners
Die volgende slaapure vir kinders (babas tot tieners) word deur die Amerikaanse akademie van slaapgeneeskunde (GASM) aanbeveel en moet op ʼn gereelde grondslag plaasvind vir optimale gesondheid.
Maak min slaap en stres ons vet?
Dit word dalk tyd om ʼn bietjie vroeër in te kruip. Nuwe navorsing wys dat ʼn gejaagde leefstyl, stres en min slaap op verskeie maniere tot gewigstoename kan bydra.
Gedig: Die eerste nag
Wat sal ‘n ma vir haar baba bid? Elisabeth Eybers se treffende gedig, “Die eerste nag”.
Hy slaap dae lank langs meisie se lyk
Randall Johnson (44) het glo dae lank langs sy oorlede meisie se liggaam geslaap, en nie haar dood aangemeld nie.