In Potchefstroom maak die AfriForum-tak drie dae per week slaggate reg, want hier is baie slaggate. Lewensgevaarlike slaggate.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "slaggate"
Mashaba verklaar ‘oorlog’ teen slaggate
“Ons prioritiseer van nou af die herstel van slaggate en die padoppervlak”.
Hawelose man skep self werk deur slaggate te vul
ʼn Vrou se foto op Facebook van ʼn hawe- en werklose man van Hartbeespoort in Noordwes wat op sy eie slaggate vul, kan moontlik daartoe lei dat ander werklose mense in die omgewing geholpe word.
Romeine het reeds 2 000 jaar gelede slaggate herstel
‘n Baie besige Romeinse-pad in Brittanje wat kort na die tyd van Christus in gebruik was, het ook slaggate gevorm, maar dit is weer behoorlik herstel.
Allegaartjie 3 – Program 74
Ons gesels verder oor die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, Fanie Cronjé praat oor die Sarie-tydskrif se Voorbladgesig-kompetisie en Esmarie Prinsloo het meer gaan uitvind oor Mpumalanga se slaggate.
Vloede: R60 miljoen om JHB-paaie te herstel
Die Johannesburgse padagentskap (JRA) het R60 miljoen opsy gesit vir padherstelwerk ná vloede in die stad.
Meer voertuie deur slaggate beskadig
Die Johannesburgse Padagentskap (JRA) het Donderdag gesê daar is ʼn toename in die aantal motors wat deur slaggate beskadig word.
Man kritiek ná motorfiets slaggat tref
ʼn Man is in ʼn kritieke maar stabiele toestand nadat sy motorfiets Vrydag vermoedelik ʼn slaggat op die R24-pad naby Magaliesberg in Gauteng getref het.
Regering gryp in ná vrou in slaggat “bad”
Die departement van vervoer in Mpumalanga blameer die toestand van die R36 tussen Machadodorp en Mashishing (Lydenburg) op swaarvragmotors en reën.
Slaggat eis jong bruid
ʼn Vrou is dood en haar man, met wie sy onlangs getroud is, het ernstige beserings opgedoen toe hul voertuig Maandagaand tussen Memel en Vrede in die Vrystaat teen ʼn steilte afgerol het.