In hul koelkamers staan daar 12 000 dosisse geïnaktiveerde slenkdalkoors-entstof waarvan die dossier reeds goedgekeur is, maar wat al vir ses maande wag vir die registrateur se handtekening voordat dit versprei mag word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "slenkdalkoors"
Slenkdalkoors – die donker kant van mildelike reën
Die afgelope jaar het ons virus-slim geword en kan ons uit die Covid-19-ramp leer hoe om ons ander onsigbare vyande betyds in die kiem te smoor.