Daar is aanhoudend skemas in omloop waar verbruikers hul swaarverdiende spaargeld of pensioengeld verloor. Baie verbruikers is die afgelope paar maande ook afgelê en het afleggingspakkette gekry. Ina Opperman verduidelik hoe om jou geld te beskerm.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "slenters"
Voorkom só dat vals advertensies jou fop
“Die gesegde is nie verniet ‘Haastige hond verbrand sy mond’ nie. Boewe maak daarop staat dat jy hulle goedsmoeds sal vertrou, oorhaastige besluite sal neem en op dié manier vir hulle ʼn lekker betaaldag sal verseker.”
Polisie waarsku teen aanlyn slenters
Terwyl hulle deur Sunnyside gery het, het ʼn medepligtige hom by die kamtige koper aangesluit en dié toe gehelp om die voertuig te kaap.
Polisie waarsku oor kitsbank- en aanlynslenters
Die polisie het die publiek gewaarsku om waaksaam te wees nadat verskeie bedrogslenters die rondte begin doen het.
Weermag waarsku oor slenter
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het die publiek gemaan om versigtig te wees vir ʼn slenter wat tans die ronde doen.
Vodacom waarsku oor nóg ʼn slenter
Vodacom het verbruikers gewaarsku om versigtig te wees vir nóg ʼn slenter wat opgeduik het.
MTN waarsku teen slenter
MTN het ʼn waarskuwing gerig om versigtig te wees vir ʼn slenter wat die ronde doen.
Waarskuwing: Bejaardes maklik teiken van SMS-slenters
Die polisie het ʼn beroep op die publiek, veral bejaardes, gedoen om nie te reageer op SMS’e of e-posse wat sê dat hulle geld of pryse in ʼn kompetisie gewen het nie.