Maroela Media se lesers kan nou stem vir hul gunsteling in die Eg Afrikaans-kategorie van Suid-Afrika se eerste slimfoonfoto-kompetisie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "slimtoestelle"
Inskrywings vir SA se eerste slimfoonfotokompetisie nog welkom
“Dit is ongelooflik om te sien hoeveel amateur-fotograwe professionele foto’s kan neem. Selfoontegnologie het van almal fotograwe gemaak.”
WEN: Jou eg Afrikaanse slimfoonkiekie kan jou ʼn geskenkpak, kontant in die sak besorg
Jy staan nie net ʼn kans om R5 000 te wen as die wenner van die Eg Afrikaans-afdeling nie, maar sal ook ʼn allemintige geskenkpak ter waarde van R2 000 van Maroela Media ontvang. Boonop kan jy as die algehele wenner van dié kompetisie met R35 000 wegstap!
Inskrywings vir SA se eerste slimfoonfotokompetisie gesoek
Is jy ʼn ywerige fotograaf wat altyd jou selfoon byderhand hou om ʼn foto of twee te neem? Jou beste slimfoonfoto’s kan dalk net vir jou ʼn allemintige prys of twee wen, en erkenning as een van Suid-Afrika se top-slimfoonfotograwe besorg.
Kommer oor veiligheid van GPS-horlosies vir kinders
ʼn Gesin van Pretoria-Oos het ʼn nare ondervinding gehad met ʼn slimtoestel wat veronderstel is om te help om hul kinders veilig te hou.
Dis nié net ʼn ding van die 21ste eeu nie
Behalwe dat ons weens ons slimtoestelle wat aanhou buzz en beep nooit afskakel of wégkom nie, geld daar deesdae blykbaar ook ’n nuwe stel reëls wat kommunikasie betref – en een waarvoor ek al hoe minder ooghare het. En ek praat nou spesifiek van WhatsApp – daardie klein groen ikon wat ons onontbeerlike metgesel geword het.
Vandag is Internasionale Verbruikersregtedag
Ina Opperman het gaan kyk hoe verbruikersregte vandag gevier word en hoe dit ook in Suid-Afrika gedoen word.