Die president is glo 12 keer in sy kop, bors, heup en buik geskiet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sluipmoord"
Haïti se president sterf in sluipmoordaanval
Die land se eerste minister, wat glo ná slegs drie maande in sy pos vervang sou word, is nou aan die stuur van sake in Haïti.
Speurder se skietdood moontlik sluipmoord
Volgens die Valke kan die moontlikheid van ʼn sluipmoord nie uitgeskakel word nie.
Die ANC se munisipale kleivoete …
Besef die mense van die Kaap nie dat hulle armoede as ʼn wapen teen hulle gebruik word nie?
‘Sluipmoord-poging’ op politikus
‘Daar is ʼn georkestreerde plan om enige iemand wat hul uitspreek teen die ANC te laat stilmaak.’
R34 miljoen-sluipmoordplan: Verdagtes kry borgtog
Die sakeman van Durban en twee medepligtiges wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn beweerde komplot om sy sakevennoot te vermoor om by ʼn polis van R34 miljoen te baat, is Donderdag in die stad se landdroshof op borgtog vrygelaat.
Valke fnuik ‘sluipmoordplan’ oor R34 miljoen
Die Valke het ʼn sakeman van Durban in hegtenis geneem wat glo sy sakevennoot wou laat vermoor om by ’n polis van R34 miljoen te baat.
“Ek vrees vir my lewe” – Krejcir
Radovan Krejcir, die omstrede voortvlugtige Tsjeggiese besigheidsman, glo hy word aangeval en dat sy lewe in gevaar is, het EWN Vrydag berig.
Beeld-fotograaf moes foto’s uitvee
Beeld beoog om kriminele aanklagte aanhangig te maak nadat een van sy fotograwe glo geteister is omdat hy foto’s van ʼn restaurant geneem het wat gereeld deur Radovan Krejcir, die omstrede voortvlugtige Tsjeggiese besigheidsman, besoek word.
Krejcir swyg oor Bedfordview-ontploffing
Radovan Krejcir, die omstrede sakeman van Tsjeggië, wil nie kommentaar lewer nadat ʼn bom Dinsdag by een van sy ondernemings in Bedfordview in die Oos-Rand, die dood van twee mense veroorsaak het nie.
Nóg ‘n Krejcir-vennoot doodgeskiet
‘n Man van Serbië is Saterdag tydens ‘n vermeende huisroof in sy huis in Bedfordview, Johannesburg, doodgeskiet.
Ouditeur-skiet: Polisie swyg oor moontlike sluipmoordaanval
Die polisie is Maandag steeds op soek na die mans wat ʼn Lawrence Moepi, ʼn forensiese ouditeur, Vrydag by sy kantoor in Houghton, Johannesburg, doodgeskiet het.
Krejcir se vermeende aanvaller dalk veiliger agter tralies
ʼn Voormalige werknemer van Radovan Krejcir is in hegtenis geneem en word van sameswering om die omstrede Tsjeggiese sakeman te vermoor.
Krejcir se winkel beroof
Juwele van R3 miljoen is glo drie weke gelede uit Radovan Krejcir se winkel in Johannesburg gesteel, het die Gautengse polisie Vrydag gesê.
Foto’s: Krejcir oorleef bisarre sluipmoordaanval
Iemand het Woensdag glo probeer om Radovan Krejcir, omstrede sakeman van Tsjeggië, te vermoor deur ʼn afstandsbeheerde vuurwapen naby sy motor te laat afgaan.