Die verdagtes het hulself as verteenwoordigers van ʼn sekere bank voorgedoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Smithfield"
Smithfield-plaasmoord: Saak teen 2 teruggetrek
Die onlangse moord op Poenkie Bisset is die tiende plaasmoord sedert April vanjaar in die Vrystaat.
Drie in hof ná moord op Smithfield-boervrou
Twee van die verdagtes is plaaswerkers.
Plaaswerker vas vir moord op Smithfield-boervrou
Poenkie Bisset se voertuig- en huissleutel, asook haar selfoon is by haar gevind waar sy langs haar voertuig gelê het.
Drie vas ná moord op Smithfield-boervrou
Poenkie Bissett se man het haar Maandagoggend dood langs haar voertuig op hul plaas buite Smithfield aangetref.
Boer vind vrou dood langs motor
Die polisie stel tans ondersoek in nadat ’n boer sy vrou Maandagoggend dood langs haar voertuig op hul plaas in Smithfield in die Vrystaat gevind het.
Tiener vas vir moord op tante
’n Tienerseun word aangekla van moord nadat sy tannie in ’n bedenklike toestand langs die pad aangetref is.
10-jarige verdrink in dam
‘n Groep seuns het in die dam geswem toe een van hulle in die moeilikheid geraak het.
Tweejarige huilend by ma se lyk gevind
ʼn 28-jarige Vrystaatse man sal Dinsdag in die hof verskyn nadat hy na bewering sy vriendin met ʼn ysterstaaf en houtpaal doodgeslaan het.