Hierdie resep sal enigiemand vir ʼn tweede porsie laat smag.
Alles vir die sleutelwoord "Smul saam met Maroela"
Resep-video: Kaneelvlinders
Dis lekker om nou en dan koekies te bak wat nie so tydrowend is nie. Hierdie kaneelvlinders is die perfekte resep hiervoor.
Resep-video: Kaasworsrolletjies
Hierdie heerlike, maklike kaasworsrolletjies sal vinnig ʼn familiegunsteling word.
Resep-video: Sjokoladesous
Met ʼn verruklike sjokoladesous kan jy enigiets in ʼn hemelse nagereg omskep.
Resep-video: Maalvleisgebak in ʼn blikbeker
Maalvleis is altyd ʼn gerieflike opsie omdat dit saam met byna enige iets geëet kan word. Daarom het ons nóg ʼn gereg uitgedink om voorbereiding vir aandete vanaand sommer in ʼn oogwink klaar te kry.
Resep-video: Mikrogolf-sjokoladekoek
Geniet hierdie maklike, vinnige sjokoladekoek uit die mikrogolfoond saam met ʼn beker boeretroos.
Resep-video: Suurlemoenmeringuetert
Dit is verstommend hoe maklik en vinnig dit is om hierdie tert aanmekaar te slaan.
Resep-video: Souttert met biltong en kaas
Wat souttert so lekker maak is die feit dat ʼn mens dit byna enige tyd kan eet – as ontbyt, as peuselhappie of selfs as middagete in ʼn kosblik.
Resep-video: Klapper-en-pepermentballetjies
Maak dié heerlike klapper-en-pepermentballetjies in ʼn japtrap om saam te neem werk toe of saam met ʼn beker boeretroos te geniet.
Resep-video: Geroosterde ham-en-kaas-wrap
Die begin van die nuwe jaar bring nie net die einde van ʼn vakansie mee nie, dit beteken dikwels ook die terugkeer na leë kosblikke, vervelige toebroodjies en ʼn verlange na die smullekker kos wat jy gedurende die feestyd geniet het.
Resep-video: Vlaskywe met konfyt
Vlaskywe is ’n heerlike lekkerny saam met koffie of tee en kan selfs as nagereg bedien word.
Resep-video: Pasteiring vir Kersfees
Maak jou kos netso mooi soos jou tafeldekor dié Kersfees.
Resep-video: Ongebakte vrugtekoekblokkies
Vrugtekoek is ʼn gunsteling oor die Kerstyd, maar soms is dit net te veel moeite om self te bak. Ons het met ʼn maklike resep vorendag gekom sodat jy in ʼn japtrap aan heerlike, ongebakte vrugtekoekblokkies kan smul.
Resep-video: Kondensmelkkoekies
Hou die koekieblik vol die vakansie met dié maklike resep. Jy kan die koekies met lekkers of kersies opkikker of dit selfs in gesmelte sjokolade doop.
Resep-video: Ontbytbroodjies
Of jy nou op soek is na ’n vinnige en maklike ontbyt, broodjies vir die langpad of ’n broodjie om in te pak werk toe, hierdie resep is die een vir jou.
Resep-video: Boeretroos-yskastert
Hierdie boeretroos-yskastert is ongelooflik maklik om te maak, met slegs vyf bestanddele, en sal jou mond behoorlik laat water.
Resep-video: Botterskorsie-en-fetagebak
Dít is ʼn heerlike bykos wat saam met braaivleis, slaai of ʼn hoenderdis bedien kan word.
Resep-video: ‘Byna vakansie’-fudge
Hierdie fudge is genoeg om die huppel in jou stap te sit in die laaste paar dae voordat die Desembervakansie behoorlik afskop.
Resep-video: Aartappel-en-spekgebak
’n Aartappelgebak is altyd ’n wenner vir enige geleentheid.
Resep-video: Vla-en-kondensmelktert
Daar is min dinge wat so lekker is as ʼn heerlike stukkie yskastert bedien saam met ʼn sterk koppie boeretroos.