Ecuador se minister van buitelandse sake, Patiño Aroca, het vir die voortvlugtige Edward Snoiwden in die bresse getree.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "snowden"
Nuuskommentaar: Meeluistering en Suid-Afrika
Suid-Afrika is saam met Turkye deur die Britte vir meeluistering geteiken tydens die G 20-beraad wat in 2009 in Brittanje gehou is.