Sodwana duik sommerso skielik op in die pad, sonder enige aankondiging.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sodwana"
BLF-oorname by Sodwana-lodge betwis
Die plaaslike stamowerheid het glo ʼn nuwe huureenkoms aan lede van die Black First Land First-beweging toegeken om die hotel en restaurant te bedryf.
Man se lyk uit see gehaal
Die Suid-Afrikaanse man het in Londen gewoon en was saam met sy familie op vakansie in Sodwanabaai.
Beroepsduiker sterf by Sodwanabaai
ʼn 55-jarige beroepsduiker is Sondag by Sodwanabaai aan die KwaZulu-Natalse Noordkus dood.
Vermiste Pta-pa op unieke wyse herdenk
Vriende en kollegas van Kevin Annandale (28), die tegnikus en pa van Pretoria wat in Oktober in die see by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal verdwyn het, het sy lewe oor die naweek op ʼn unieke wyse herdenk.
Steeds geen teken van Pta-man wat in see verdwyn
Daar is steeds geen teken van die 28-jarige man van Pretoria wat twee weke gelede vermis geraak het toe hy by Sodwanabaai in KwaZulu-Natal gaan swem het nie.
Familie bly hoop ná Pta-man in see verdwyn
“Ons weet hy kan nie meer lewe nie, maar tot sy liggaam gevind word, hou ons aan hoop.”
Pta-man verdwyn by Sodwana
Die soektog na ʼn vermiste 28-jarige man van Pretoria duur voort nadat hy Saterdag by Sodwana, noord van Richardsbaai in KwaZulu-Natal, verdwyn het.
Man sterf ná been-amputasie
ʼn Man wie se been geamputeer moes word nadat hy in die been geskiet is tydens ʼn rooftog by ʼn lodge in Sodwana, KwaZulu-Natal, is Woensdagmiddag dood.
Man verloor been ná gewapende roof
ʼn Man van Phalaborwa se been moet geamputeer word nadat hy Sondag deur rowers in die been geskiet is.
Instrukteur, vriendin sterf in duik-ongeluk
‘n Bekende duikinstrukteur en sy duikmaat is Woensdag dood nadat hulle in die diepsee geduik het by Umkomaas aan die KwaZulu-Natalse suidkus.
Spieshengelaar gered in KZN
ʼn Spieshengelaar is Saterdag in Sodwana in KwaZulu-Natal gered nadat hy in die moeilikheid beland het.