Die Solar Impulse 2, ʼn sonkragaangedrewe vliegtuig, het Dinsdagoggend die eerste reis om die wêreld, waarin slegs sonkragenergie gebruik is, voltooi
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Solar Impulse 2"
[Video] Sonkrag-vliegtuig land in Arizona
ʼn Sonkragaangedrewe vliegtuig het Maandag in Phoenix, Arizona geland ná ʼn daglange vlug van Kalifornië, die jongste been in die reis om die wêreld deur slegs van sonkragenergie gebruik te maak.