Gauteng is veral kwesbaar vir strukturele tekortkominge wat watervoorsiening betref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "somerreënval"
Verwarming bo Antarktika kan ons somerreënval beïnvloed
Die grootste bolugverwarming wat ooit in die geskiedenis in die Suidelike Halfrond gemeet is, het gedurende die laaste week van Augustus 2019 in die stratosfeer sowat 50 kilometer bo Antarktika voorgekom. Die skielike stratosferiese verwarming oor Antarktika kan ook gevolge vir Suid-Afrika inhou.