In die eerste week van Desember word geskiedkundige gebeure soos die eerste hartoorplanting 52 jaar gelede, “slawereën” in 1838 en die vrylating van Breyten Breytenbach in 1982 gedenk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sonja herholdt"
Foto’s: Afrikaanse musiek ordentlik gevier by Aitsa-toekennings
Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Steve Hofmeyr, Jay du Plessis en Ruhan du Toit se lied “Die Land” het die prys vir die liedjie van die jaar by die eerste Aitsa-Afrikaanse musiektoekennings ontvang.