Die sop kan vir 48 uur verkoel word of vir twee maande in gebruiksporsies bevries word.
Alles vir die sleutelwoord "sop"
[Resep] Tamatiesop
Ons is dankbaar vir elke druppel reën en hoop dit sous sommer die hele naweek lank. Hier is ʼn heerlike resep vir as dit in jou geweste ook nat en koel is.
[Resep] Kerrie-en-witwynmosselsop
Kerriegroentesop: Vervang die mossels met 500 g netjies gesnyde, gemengde gaar groente, soos wortels, ertjies, broccoli, groenbone, aartappels en mielies, of gemengde bevrore groente wat afgespoel en gedreineer is.
[Resep] Sop met geroomde, songedroogde tamaties
Daar is niks so lekker soos heerlike, warm sop in die winter nie.
[Resep] Minestronesop
Dit klink soos ʼn lekker resep om die gestel so ʼn bietjie op te bou.
[Resep] Esau se lensiesop
Die lensies kan ook oornag geweek word. Raadpleeg die instruksies op die verpakking.
[Resep] Pampoensop
Hierdie sop laat ’n mens sommer uitsien na die winter!
[Resep] Botterskorsiesop met hoenderfrikkadelle
Sop met ’n bietjie meer skop as die gewone ou botterskorsiesop
Resep: Tamatiesop met aartappelkluitjies (gnocchi)
Dit is die allerheerlikste tamatiesop en die gnocchi of kluitjies gee daardie lekker vol-gevoel nadat jy hiervan geëet het. Die sop verg die minste moeite en is gou-gou klaar, maar die kluitjies neem tyd in beslag – tog is dit beslis die moeite werd.
Resep: Tamatie-en-mascarponesop met vars koljander
Hierdie sop is so vinnig om te maak en smaak heerlik! Gebruik goeie gehalte Italiaanse geblikte tamaties vir die lekkerste resultaat.
Resep: Kerrie-sampioensop
Dis dik, geurig en baie spesiaal. Dis die gunsteling van die akteur met die blou oë – Paul Newman.
Resep: Biltongsop
Hierdie resep vir biltongsop is Colleen Draycott van Durbanville se spesiaal uitgesoekte spogresep.
Resep: Familiesop
Tannie Poppie sê: Hou die deksel dig toe – moenie loer nie!
Resep: Boontjiesop
Die heerlikste boontjiesop wat tot die ergste koue sal verdryf!
Resep: Biltongsop
Heerlik biltongsop resep.
Resep: Afrika-safarisop
Heerlike sop om die naweek saam jou geliefdes langs die kaggel te geniet!
Resep: Hoendersop
Mense het ʼn idee dat hoendersop iets is wat na papgekookte groente proe en wat mens eet as jy siek is. Hierdie hoendersop sal jou anders oortuig.
Resep: Tamatiesop
Susan Lombaard – Ek is ʼn vrot kok, maar ek kán sop maak. Mense wat nie van sop hou nie, verstaan nie die hart van sop nie – dis nou myns insiens. Probeer hierdie ryk tamatiesop wat ek self uitgedink het en jy sal nooit weer dieselfde oor sop dink nie.