Chrisjan is ʼn eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat en Catherine is die gesofistikeerde dogter van ʼn skatryk Engelse sakeman. Kan dié liefde se prys betaal word? Lees meer oor Sophia Kapp se jongste boek, “Kanaän.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sophia Kapp"
Boek: Kantelpunt
Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly.
BoekeJol- en Filmrolfees: Vrolike oggend vir vroue
ʼn Vrolike vrouefees lei vanjaar se tweede “BoekeJol- en Filmrolfees” in. Vroue kan verwag om ʼn heerlike ontbyt te geniet terwyl daar ingekleur, opgedollie, gesing en gelees word. Die tema vir die oggend se kleredrag is ook “die diva in jou”.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: Romantiese fiksie
Theresa Papenfus en Hans du Plessis kyk vandag na Afrikaanse romantiese fiksie.
Boek: Die ooreenkoms
Adam Rossouw, suksesvolle sakeman, deeI van Kaapstad se sosiale elite en Petronel Cilliers, ‘n onopvallende sanger in ‘n grot van ‘n kroeg iewers op die Kaapse suidkus is pole van mekaar verwyder, maar na ‘n nag van passie is hulle onherroeplik aan mekaar verbind.
Boek: Die tuiskoms
Liz Aucamp het tien jaar gelede haar geboortedorp as banneling verlaat. Vandag is sy ʼn onkoloog wat op die drumpel van ʼn briljante akademiese loopbaan staan, maar omstandighede dwing haar terug Groblersdorp toe, waar die skindertonge maar te gretig wag om haar te verslind.
Allegaartjie 2 – Program 190
In vandag se Allegaartjie begin Ds. Jannie Pelser met ʼn nuwe gesprekreeks wat fokus op die huwelik en ons kuier vir oulaas by die liefdesromanskrywer, Sophia Kapp.
Allegaartjie 2 – Program 185
18 Oktober 2013 In hierdie Allegaartjie gesels Jannie Pelser vir oulaas oor dissipelskap en ons bring jou die eerste deel van ʼn gesprek met die…
Driehoek
Driehoek is Tessa se verhaal. Tien jaar het verloop nadat ons Tessa in Die verhuising leer ken het.