Toe ʼn man van Soshanguve op ʼn dag sien hoe swaar kind en dier in dié gehuggie kry, het hy self ingespring en ʼn verskil begin maak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Soshanguve"
Oudwerkers vas ná transitorooftog
Die voormalige werknemers het na bewering gedurende hul tyd by Fidelity belangrike inligting oor geldwaens se bewegings deurgegee.
Waarskuwing uitgereik oor donderstorms in Pretoria
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het Maandag ʼn waarskuwing uitgereik waar geïsoleerde donderstorms in die suidelike dele van Pretoria moontlik tot oorstromings kan lei.
2 dood, 9 gewond in skietery buite Pretoria
“Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die motief vir die wrede moord en die skietery bly onduidelik.”
Twee keer lewenslank vir transitorower
Die transitorower se laaste oorlewende medepligtige is egter onskuldig bevind.
Twee aangekla na video van groot begrafnis versprei
Twee mense word ingevolge die Covid-19-afsonderingsregulasies aangekla in verband met ʼn begrafnis wat in Soshanguve, noord van Pretoria, plaasgevind het.
Nog ’n skool in Soshanguve brand
Die departement van onderwys vermoed dat ʼn sindikaat betrokke is by die brand van skole in dié omgewing.
Warmlugballon val buite Pretoria
ʼn Warmlugballon het Saterdagoggend in Soshanguve, noord van Pretoria, neergestort.
Taakmag ontplooi ná polisieman se skietdood
Sy dienspistool en motor is op die toneel gevind.
Polisiehoof vra vir kalmte ná 2 sterf in Soshanguve
Betogers het nóg winkels in die area geplunder. ʼn Winkeleienaar het in die proses ʼn 35-jarige betoger geskiet waarna die eienaar op die vlug geslaan het.
17 in hof ná geweld by kerk
Blykbaar het ʼn geveg ontstaan en het lidmate mekaar met allerlei voorwerpe begin bestook.
Man sterf vermoedelik as gevolg van polisie-optrede
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) sal ondersoek instel ná ʼn man gesterf het, vermoedelik as gevolg van polisie-optrede naby die polisiestasie in Soshanguve, noord van Pretoria.
TUT ontken gerugte oor kampusse wat sluit
ʼn Skermskoot van ʼn e-pos wat lui dat die kampusse vanaf 17 September 2018 gesluit is en studente wat daar ingeskryf is van TUT se databasis verwyder sal word, doen die ronde op sosiale media.
Video: Besetters op Gauteng-plaas ná 2 weke verwyder
“Hulle het ʼn paar buitebande aan die brand gesteek en een of twee petrolbomme gegooi, maar besef hulle het nie ʼn kans teen die Rooimiere nie.”
TUT-klasse in Soshanguve onbepaald opgeskort
Intussen is klasse sporadies hervat, maar die afgelope week moes dit opnuut opgeskort word nadat chaos ontstaan het. Sowat 13 000 studente word deur die geweldpleging geraak.
Week van rou ná student se skietdood
Alle bedrywighede op al die kampusse sal vir die res van die week ter gedagtenis aan die finalejaar regstudent opgeskort word.
Raadslid in Pretoria doodgeskiet
Die polisie het gesê niks is tydens die voorval by die oorledene of beseerde gesteel nie. “Die aanvallers het net geskiet en toe gevlug.”
Beweerde motordiewe vasgetrek; polisie waarsku teen werkswyse
Die polisie het gewaarsku dat lede van die publiek waaksaam moet wees vir dieselfde werkswyse waartydens motordiewe toeslaan.
Springstof, reusebedrag vervalste geld gevind
Drie mans is Donderdag in Pretoria in hegtenis geneem nadat springstof en meer as ʼn miljoen rand se vervalste banknote in hul besit gevind is.
Burgemeester betaal vir begrafnisse ná vyf kinders sterf
Solly Msimanga, Pretoria se burgemeester, gaan vir die begrafnisse betaal van die vyf kinders wat die afgelope naweek in die stad in ʼn fratsongeluk dood is.