Hier is sommer drie souse te kies en keur !
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sous"
[Resep] Mayonnaise
Baie mense is te bang om hulle eie mayonnaise te maak, maar die resep is vinnig en maklik, veral met ʼn handmenger of voedselverwerker.
[Resep] Kerrievrugtesous vir frikkadelle
ʼn Geurige sous vir Kersete – dit is ook heerlik by hoender.
[Resep] Souse vir braaivleis
ʼn Stukkie vleis is mos altyd lekkerder met ʼn sousie. Hier is sommer drie souse te kies en keur vir Saterdag se braai.
[Resep] Braaisous vir wors en pap
Wat is braai nou sonder pap en sous? Hierdie sous is ʼn moet vir Saterdag se braai.
[Resep] Italiaanse tamatiesous
ʼn Heerlike sous wat by verskeie geregte sal pas. En as jy ʼn Italiaanse skoonma het, sal sy ook van dié sous hou …
[Resep] Bloubessiesous
‘n Heerlike resep!
[Resep] Basiliepesto vir pasta
Wenk: Bêre orige pesto in ʼn gesteriliseerde flessie, met ʼn dun lagie olyfolie bo-oor geskink, in die yskas.
[Resep] Basiese mayonnaise en ander variasies
Hierdie resep het heerlike variasie!
[Resep] Appelkoos-en-brandewyn-mosterd
Hierdie resep is beslis nie mosterd ná die maal nie …
[Resep] Eenvoudige tamatiesous
Wanneer die lewe net te besig raak, is hierdie maklike resep perfek vir ʼn smaaklike, maar vinnige ete.
[Resep] Rissie-en-kaasdoopsous
(Uit: Vatkos, Carolie de Koster)
[Resep] Beestong met tuisgemaakte mosterd
Wenk: Oorskiettong kan saam met die sous gevries word.
[Resep] Sout-en-peper-tjops met knoffel-aïoli
Aïoli is ʼn Franse woord vir mayonnaise, gewoonlik tuisgemaak, waarby baie vars, fyngedrukte knoffel gevoeg is.
[Resep] Grondboontjiebottersous vir roomys
(Uit: Spogresepte, Suid-Afrikaanse Vroue-Landbou-unie)
[Resep] Maaskaas-doopsous
ʼn Verfrissende en voedsame doopsous.
Resep: Chinese varkrolletjies met soetsuur pruimsous
Lewer 20 rolletjies
Resep: Kaas en spek-doopsous
Kyk gerus dié kort video van TipHero vir die metode.
Resep: Soetsuur sous
Voeg 2-5 ml elk gekapte of gekneusde knoffel, brandrissie en gerasperde vars gemmer by die sous vir ʼn Oosterse geur.