Suid-Natal se topspan, South Coast Warriors (SCW), mik na sy derde opeenvolgende sege in die jaarlikse toernooi om die Usherbeker wat Saterdag op Matatiele plaasvind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "South Coast Warriors"
Newcastle, Spears slaggereed; Suidkus speel 7s
Boschpick Newcastle Highlanders en Kwantu Spears rapporteer uit KwaZulu-Natal dat hulle gereed is om hul verhoogde status gestand te doen; en South Coast Warriors bied Saterdag weer sy gewilde Suidkussewestoernooi aan.