Die meisie het toe glo weer teen 17:00 se kant winkel toe gestap, maar nooit teruggekeer huis toe nie.
Alles vir die sleutelwoord "Soweto"
Man vas ná moord op skoolmeisie
Die polisie is nog op soek na ʼn tweede verdagte wat op vrye voet is.
14-jarige verkrag en vermoor
“Haar familie het na haar begin soek, maar kon haar nie opspoor nie en het haar as vermis by die plaaslike polisiestasie aangemeld.”
Skoolhoof, leerder sterf
Die graad 8-leerling is dood toe ‘n weerligstraal hom getref het.
Tientalle leerders in hospitaal oor ‘daggakoekies’
Die meisies het Donderdag van pyn op die maag gekla terwyl ander opgebring het.
Toonaangewende sakeman sterf
Op 99 het dié sakeman nog elke dag gewerk.
Kêrel in hof oor moord op ma, 2 kinders
Die ma en haar twee kinders se liggame is Donderdag gevind nadat hulle op 1 November as vermis aangemeld is.
Bokondersteuners uit Soweto-stadion gesluit
Bokondersteuners van Soweto was woedend toe hulle buite die hekke van die stadion moes staan terwyl Herman Mashaba en Orlando Pirates die Bokke binne die stadion ontmoet het.
Hie kommie Bokke! Só verloop Trofee-toer
Springbokondersteuners sal Donderdag hul Bokhelde en die Web Ellis-trofee in lewende lywe te sien kan kry wanneer die wêreldkampioene die strate van Pretoria, Johannesburg en Soweto aandurf.
DA-LP vas wat glo huis beskadig, huurders teister
’n DA-LP het glo ʼn huis beskadig en die huurders van dié huis geteister, omdat die huis glo aan hom behoort.
8 vas ná klopjagte op dwelmlaboratoriums
Die owerhede was teen vanmiddag nog op die onderskeie tonele doenig.
Video: Talle buitelanders se winkels in Soweto geplunder
Daar word beweer die plundery is ʼn vorm van vergelding oor die voorval op 1 Augustus toe die polisie en buitelanders in die Johannesburgse middestad slaags geraak het.
Eskom moenie ‘gesamentlik straf’ omdat sommige nie betaal
Inwoners van Soweto skuld Eskom nagenoeg R15 miljard in agterstallige dienstegeld.
2 sterf, 1 beseer in Soweto-skietvoorval
Die motor was oortrek met koeëlgate.
Polisieman doodgeskiet dag voor hy moet getuig
Hy was sedert 2011 betrokke by die polisie se misdaadsintelligensie-eenheid in Soweto en was veronderstel om vandag in die Randfontein-landdroshof te getuig.
Seun sterf toe hy glo uit trein val
Die tienerseun se liggaam is onder in ʼn wal langs ʼn stroom aangetref.
Pasgebore baba gevind
Die pasgebore baba wat Donderdag uit die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto in Johannesburg gesteel is, is Vrydagoggend gevind.
Volle eiendomsreg aan Soweto-ondernemings, sê Mashaba
Altesaam 36 sake-eienaars en nieregeringsorganisasies in Soweto het Maandag titelaktes deur die grondreguleringsprogram van die Johannesburgse eiendomsmaatskappy ontvang, het burgemeester Herman Mashaba gesê.
Food Lover’s steeds toe ná rot-video
“Ná die inspeksie die afgelope week is die winkel Sondag gesluit en het dit Maandag gesluit gebly.”
Man vas vir verkragting, moord op 9-jarige
Die meisie is op 17 Augustus verlede jaar as vermis aangemeld en haar liggaam is die volgende dag deur ʼn verbyganger gevind in ʼn veld langs die Goue Hoofweg.