Wanneer Wynand Senekal, lid van die Suid-Afrikaanse Geheime Diens, na Suidwes gestuur word om te ondersoek waarom een boer binne ’n kort tydperk duisende Mauserpatrone aangeskaf het, sou hy nooit kon raai wat vir hom voorlê nie…
Alles vir die sleutelwoord "spanning"
Karretjiemense
Die roman van ʼn gesin ‘karretjiemense’ wat probeer ontsnap van ʼn wreedaard genaamd Miskiet.
Snydokter
Snydokter is in die eerste plek ‘n spanningsroman deur een van ons land se bekendste skrywers, Leon van Nierop.
Rooi Jan Alleman
Francois Loots se nuutste roman, Rooi Jan Alleman, is ‘n kreatiewe, fiktiewe weergawe van Afrikaner-kommunis en struggle-held Bram Fischer se lewe.
Die kinders van Chronos
Hoofkommissaris Pieter van In van die Brugse Polisiemag het weer ‘n raaisel om uit te pluis, ‘n grieselrige moord om op te los en ‘n donker komplot om oop te vlek.
Insomnia
Leon van Nierop Insomnia is ’n nuwe roman deur Leon van Nierop en is ’n verwerkte weergawe van die gewilde vervolgverhaal in Vrouekeur. Louise gaan…
Die geheime kamer
“Die geheime kamer is ’n meesleurende spanningsverhaal/riller wat dit regkry om die lewe van ’n jong vrou wat vir bykans ’n jaar lank deur ’n psigopaat gevange gehou word, geloofwaardig en teen ’n geweldige tempo aan te bied. Dit is nié ’n riller wat gebou word op die brute effek van fisiese geweld nie (al is dit óók teenwoordig), die uitbeelding van geweld lê op ’n dieper, stiller, en daarom ontstellender vlak.” – Riana Scheepers.
Stuur my groete aan Salomé
Vir lesers wat in historiese romans belangstel, maar ook vir diegene wat hou van ’n opwindende, goed nagevorsde verhaal. Die vroulike hoofkarakter sorg vir ’n ongewone perspektief op oorlog.
Donker plekke
Misdaad-kortverhale uit die pen van gesoute skrywers –
Skop, skiet, spanning en aksie – saamgevat in ’n versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers in dié genre in Suid-Afrika.
Insomnia
‘n Splinternuwe spanningsverhaal uit die pen van Leon van Nierop.
Uittreksel: Nova: Bloedbroers
Nova: Bloedbroers is die derde boek in die baie gewilde wetenskapfiksie-reeks waarvan die eerste boek, Nova: die begin, se eerste oplaag binne die eerste vyf maande uitverkoop het.
Video: Nova: Bloedbroers
Hierdie is die derde boek in die baie gewilde wetenskapfiksie-reeks waarvan die eerste boek, Nova: die begin, se eerste oplaag binne die eerste vyf maande uitverkoop het.
Uittreksel: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
Uittreksel uit die boek “Een stad, drie rooikoppe, sewe dae”.
Tussen middernag en dagbreek
Tussen middernag en dagbreek is ’n vernuftige misdaad- en psigologiese riller wat Afrikaanse fiksie verruim.
Poppekas
Wiesa is ’n sub in die nagkantoor van ’n dagblad. Te veel vreemde en onheilspellende dinge gebeur en sy begin dagboek hou daarvan… Sy durf die korporatiewe reus kaalvuis aan en verruil haar woordeboek vir karate-kata’s, koes vir die koeëls en stoei met bestaanskwessies.
Bespreking: Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
‘n Bespreking van Adeline en Lili Radloff se boek, “Een stad, drie rooikoppe, sewe dae”.
Een stad, drie rooikoppe, sewe dae
’n Opwindende stadsriller, afgevuur met ’n stewige skoot humor.
Donker plekke
’n Versameling misdaad-kortverhale deur die beste skrywers in díé genre in Suid-Afrika saamgestel deur François Bloemhof.
Die Soenoffer
Wat maak dat kinders moord pleeg? Die storie van ’n negejarige reeksmoordenaar.
Verklikker – Uittreksel 2
‘n Uittreksel uit Leon van Nierop se boek, “Verklikker”.