“Elke goeie storie begin by ʼn goeie teks.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Spoorloos"
‘Spoorloos 3’ binnekort op die kassie
Wat het daardie verskriklike nag gebeur? Wie het die ouers vermoor en hoekom is die dogtertjie ontvoer? Vyftien jaar later kry haar familie die tyding: Sy is gevind.