’n Devolusiestrategie wat bekwame metro’s in staat sal te stel om passasierspoorwegstelsels te bestuur, sal vanjaar nog in die Staatskoerant gepubliseer word. Die Stad Kaapstad verwelkom die aankondiging.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "spoorweë"
Só ry die (model)trein
Die geskiedenis van Suid-Afrikaanse spoorweë leef nou op klein skaal voort by die Voortrekkermonument se Pionierswerf.
Nóg treine brand in Kaapstad
Honderde treinwaens is die afgelope paar jaar aan die brand gesteek, maar niemand is nog hegtenis geneem nie.
Fedusa, Untu beplan om pendelaarsdienste tot stilstand te bring
Fedusa se aansoek vir ʼn nasionale staking is reeds toegestaan.
Gautengse regering wil héle openbare vervoerstelsel integreer
Die Gautengse provinsiale regering wil die hele openbare vervoerstelsel in die provinsie saamvoeg om’n meer doeltreffende diens te verskaf. Gauteng gaan ook binnekort die bedryf van die Metrorail-treinstelsel by Prasa in die provinsie oorneem.
Groot belegging in SA vervaardigingsbedryf
TMH Africa het aangekondig hy betree die Suid-Afrikaanse ekonomie met die plan om die eens florerende vervaardigingsbedryf — en veral die vervaardiging van spoorvoertuie — te laat herleef.