Fernando Alonso kan weer F1 – va va voom saam met Renault kry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sportnuus daagliks"
Vandag se sportnuus
“Kolisi is ongetwyfeld op die oomblik die invloedrykste man in rugby. Hy is waarskynlik ook die mees visionêre en moedigste,” het Stephen Jones in die Augustus-uitgawe geskryf.
Vandag se sportnuus
F1-enjins begin die naweek weer brul, terwyl die voormalige baas op 89-jarige ouderdom weer pa word.
Vandag se sportnuus
AfriForum se Springbok Vasbyt-wedloop is weer ten bate van die Voortrekkermonument, maar vanjaar trek dit ’n virtuele baadjie aan.
Vandag se sportnuus
AB, Quinton en Kagiso sal nou op 18 Julie weer in aksie wees.
Vandag se sportnuus
Regering gee nasionale krieketspelers die groen lig om weer te oefen.
Vandag se sportnuus
Franse klub se skatryk beleggers vry na Barrett.
Vandag se sportnuus
Die storm wat in die CrossFit-wêreld losgebars het oor die stigter Greg Glassman se Twitter-inskrywing en ander opmerkings het wyer uitgekring.
Vandag se sportnuus
Vandag, 25 jaar gelede, het Francois Pienaar die Webb Ellis-trofee omhoog gehou.
Vandag se sportnuus
The Undertaker kondig sy WWE-uittrede aan.
Vandag se sportnuus
Britse motorfietsster sterf ná ongeluk op renbaan.
Vandag se sportnuus
Faf du Plessis se verstommende walgooi-beurt in sy toetsbuiging teen Australië in Adelaide word deur die Aussie-pers as die beste kolfbeurt op hul tuisbodem in die 21ste eeu bestempel.
Vandag se sportnuus
Ray Jennings se seun weer deel van Engelse krieketplanne.
Vandag se sportnuus
Amerikaanse Ope mag voortgaan, maar sonder enige toeskouers.
Vandag se sportnuus
Schumacher-familie huiwerig oor stamsel-operasie weens Covid-19-pandemie.
Vandag se sportnuus
Moroe word toegang by KSA-kantoor geweier.
Vandag se sportnuus
Dis Gatland teen Mauger wanneer die Chiefs en die Highlanders die naweek slaags is.
Vandag se sportnuus
“Om CrossFit te stig, sowel as om al die gimnasiums en lede regoor die wêreld te ondersteun, was ’n wonderlike voorreg. Sedert die sport 20 jaar gelede begin het, het dit een van die grootste internasionale gimnasium-netwerke geword.”
Vandag se sportnuus
Habana: “Dankie vir al die vreugde wat jy vir ons verskaf het, Cecil Afrika!”
Vandag se sportnuus
IKR sê Pollock se boulwerk was van die beste vertonings deur ’n internasionale eendagkrieket-kaptein.