“Alles is egter nie nou verlore nie. Ouers besef dikwels nie dat hulle maklik met eenvoudige handelinge hul jong kinders se taal kan help vaslê en uitbrei nie. Doen dit sommer terwyl jy besig is met jul daaglikse roetine soos eet, bad en met aantrektyd.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "spraakterapie"
Speel jou kind genoeg?
“Vyfjariges wat leer lees, was 30 jaar gelede ongehoord. Kinders moes toe speel, klim, klouter, verf en teken. Soos wat Finse kinders vandag steeds doen.”