Vergeet maar van enige waterdraerpligte, Rassie Erasmus het bevestig dat hy in die afrigterslosie sal wees wanneer die Springbokke hierdie Saterdag teen Ierland in Dublin kragte meet.
Alles vir die sleutelwoord "Springbokke"
Bokke kies Kolbe op heelagter
Jacques Nienaber verwag ʼn fel stryd teen die Iere – die vorige keer wat die twee spanne in Dublin slaags was, het die Springbokke met 38 – 3 die onderspit gedelf.
Jaareindtoer: Bokke in spervuur
Die toetswedstryde teen Ierland, Frankryk, Italië en Engeland sal die ideale kleedrepetsie wees vir dit wat op die Springbokke wag.
Bok-toergroep: Ja vir Libbok, nee vir Goosen
“Manie [Libbok] en Sacha [Mngomezulu] het in die Verenigde Rugbykampioenskap gewys waartoe hulle in staat is, terwyl Jason [Jenkins] goeie rugby vir Leinster speel.”
Rassie tevrede met oefenkamp
“Die volgende stap is om te bepaal wie hierdie Saterdag saam met die Springbokke na Ierland vertrek en wie saam met die SA A-span ʼn rukkie later na Europa sal reis.”
Bokke trek Roos en kie vir oefenkamp nader
“Evan [Roos] het reeds sy Springbok-buiging gemaak, terwyl Sacha [Mngomezulu] en Manie [Libbok] vir die eerste keer aan die nasionale opset blootgestel sal word.”
Sexton sal Iere teen Bokke lei
Die Springbokke en Ierland sal vir die eerste keer in ʼn paar jaar weer teen mekaar speel wanneer hulle op 5 November in Dublin kragte meet.
Bokke kamp in Stellenbosch
Die Bulls se Johan Goosen is die enigste deurwinterde losskakel wat die kamp in Stellenbosch sal bywoon.
Faf de Klerk en sy Miné trou
De Klerk en sy vrou het die kosbare dag met talle bekende Springbok-gesigte gedeel.
Bokke moet op jongste oorwinnings voortbou
“Ons is egter nog nie waar ons wil wees nie en soos wat Siya [Kolisi] tereg gesê het, ons het meer bestendigheid nodig.”
Bokke gerat vir Argentynse inval
“Argentinië het ook nog ʼn kans [al is dit hoe gering] om met die titellouere weg te stap as Australië met Nieu-Seeland afreken,” het Lood de Jager gesê.
Pieter-Steph: ‘Ons wil wen’
“Dit gaan ʼn ongelooflike ervaring wees om in ʼn stampvol stadion in Durban te speel. Hopelik sal ons ondersteuners trots wees op ons spel.”
Frans dra no. 10-trui in ‘eindstryd’
Bongi Mbonambi is op die plaasvervangersbank, terwyl Kurt-Lee Arendse ook weer terug is.
Bok-drieë laat Damian glimlag
“Dit is iets waaraan ons baie hard werk en ek is bly dat ons dit in die wedstryd kon uitvoer. Ja, ons maak foute op die veld, maar ons probeer ook om ons spel te verbeter.”
Aantygings ontspoor Bokke nie
“Alle lof aan die spelers wat deur hul spel ware karakter gewys het.”
Nienaber trots op Bokke se eindpoging
“Ek moet egter my hoed vir die spelers afhaal wat koelkop gebly het om die wa deur die drif te trek.”
Bokke tem begeesterde Argentyne
Die Springbokke het vyf drieë in Buenos Aires gedruk, maar hulle moes veral in die tweede helfte hul storie op verdediging ken.
Bokke sal met dringendheid moet speel
Siya Kolisi-hulle weet presies wat hulle vanaand in Argentinië moet doen: Wen en verkieslik góéd wen.
Bokke op hul hoede vir vurige Poemas
“Argentinië lewer baie meer bestendige spel as vantevore, terwyl hul oorwinnings teen Australië en Nieu-Seeland ʼn goeie aanduiding van hul vordering is.”
Nóg ʼn mylpaal vir Etzebeth
Die afgelope jaar kan ʼn mens maar van twee dinge seker wees: ʼn Eskom-eenheid gaan een of ander tyd uitskop en Eben Etzebeth sal in die Springbokke se beginspan wees.