“Wallis speel altyd fisieke rugby – hulle is sterk voorlangs, goed afgerig en takties slim.”
Alles vir die sleutelwoord "Springbokke"
Biggar sal Drake teen Bokke lei
“Alun Wyn Jones het ’n bietjie min rugby agter die blad en ons wil eers hê dat hy weer op sy spel moet konsentreer.
Foster verlang na SA Superspanne
“In ’n perfekte wêreld sou ek mal daaroor gewees het as Suid-Afrikaanse spanne nog in die kompetisie was.”
Dié Bok-groep was Carter se gedugste teenstanders
“Elke keer wanneer ’n mens teen die Bokke gespeel het, het jy geweet jou lyf gaan tot die volgende Donderdag seer wees.”
Bokke weer in lewende lywe te sien
SA Rugby (Saru) het vandag aangekondig dat kaartjies vir die komende Springbok-tuistoetse binnekort beskikbaar sal wees.
Kiwi’s bek-af dat Bokke glo Sesnasies oorweeg
’n Voormalige All Blacks-speler wil nie hê die Springbokke moet die Rugbykampioenskap vir die Sesnasies-reeks verruil nie.
Bokke speel weer in Bloem
Nelspruit en Johannesburg sal ook gasheer vir toetse teen die All Blacks speel.
Siya, die ‘Faf’-broekie en Gerard Butler
Dit is nie net die Springbokke se oorwinning oor Skotland die afgelope naweek wat die nuus gehaal het nie.
Bokke se veggees gee deurslag
Die wedstryd het alles gehad wat toetsrugby opwindend maak, insluitend ʼn toeskouer wat op die veld gestorm het en Wallis se spoed naby aan die doellyn gebreek het.
Tydelike boktrui nie in almal se smaak
Die trui is onder meer deur ʼn Chinese inkopiesak en die ontwerper se Xhosa-Nguni-agtergrond geïnspireer.
Rugby: Reinach is gereed om Faf te vervang
Met Faf de Klerk wat beseer is, het Nienaber ʼn keuse tussen Cobus Reinach en Herschel Jantjies om op 6 November teen Wallis te speel.
Rugby: Bokke is weer wêreld se nommer 1
Afrigter Jacques Nienaber sê sy span het nou waardevolle momentum opgebou vir hul Europese toer in November.
Kyk: Wie is die fraaiste Bok in die land?
ʼn Video wat op Instagram gedeel is, wys hoe groot manne soos Eben Etzebeth, Lood de Jager en Franco Mostert geduldig sit terwyl spanlede se kinders hulle grimeer.
Duane Vermeulen sluit by Bokke aan
As Alun Wyn Jones dit kan doen, dan kan ysterman Duane Vermeulen dit ook doen.
Nienaber loof Bokke, bedank ondersteuners
Nienaber sê die feit dat die spelers verantwoordelikheid geneem het om te verbeter het sy werk maklik gemaak.
Het Gatland ʼn plan vir Bokke?
Gatland het gesê die Bokke het in die tweede helfte baie goed geskrum en gedryf en is daarvoor beloon.
Bokke weer in isolasie ná Lood positief toets
SA Rugby moet nou besluit of rugbytoetse voortgaan soos beplan.
Oefening gekanselleer ná drie in Bokkamp positief toets
Die Springbokspan is tans in isolasie.
SA beplan wêreld se grootste Bok-kombers
“Die groen en goud sal nie net die Bokke se historiese oorwinning in 2019 vier nie, maar dit sal ook help om ʼn bietjie warmte en gemak aan kwesbare mense in Suid-Afrika se verseker.”
Australië wil Leeus-rugbyreeks teen Bokke aanbied
In Australië is die virus grootliks in bedwang en Andy Marinos, die nuwe uitvoerende hoof van Rugby Australië, sê die land is in die posisie om as gasheer vir die toer op te tree.