Springbok-afrigter Jacques Nienaber meen die span is goed op dreef met hul voorbereidings vir die Rugbykampioenskap.
Alles vir die sleutelwoord "Springbokke"
Foto’s: Bokke maak litte los
Die Bokke speel op 8 Julie teen Australië op Loftus Versfeld.
Video: Damian gou weer op die been
“Ons wil nie vir Handré [Pollard] en Damian [Willemse] in ʼn blik druk om reg te wees vir die eerste toets teen Australië nie. Hulle moet heeltemal gesond word sodat hulle gereed is vir die Wêreldbeker.”
Pienaar of Goosen, nie Jantjies, hoort by Bokke
Dis sekerlik enige afrigter of keurder se reg om te kies wie hy wil, maar word die openbare sentiment nie ook in ag geneem nie?
Nienaber tevrede met oefenkampvordering
“Dit is lekker om te sien hoe vasberade die spelers is om in die Rugbykampioenskap te speel en sodoende ʼn kleim vir ʼn plek in die Wêreldbeker-groep af te steek.”
Elton kom tot Bokke se redding
Elton Jantjies is nou teruggeroep na die oefenkamp in Pretoria om in te staan vir Handre Pollard en Damian Willemse, wat albei tans in rehabilitasie is weens beserings.
Bokke en All Blacks maak stadions vol
Die All Blacks het op sosiale media bevestig dat daar nie meer ʼn enkele kaartjie beskikbaar is vir die Auckland-toets teen Suid-Afrika nie.
Nienaber, Kolisi meen Bok-boustene is in plek
“Daar is 100 dae oor om alles in orde vir die toernooi te kry en ons sal alles in ons vermoë doen om geestelik en fisiek gereed te wees.”
Faf meen Bokke kan spiere bult
“Ons wil altyd die wêreld verkeerd bewys.”
Dié Bokke kan Kolisi as kaptein vervang
Deesdae is die kapteinskap gedeelde verantwoordelikheid, want in elke span is daar ʼn rits ander leiers of luitenante.
Stick, Davids verleng afrigterskontrakte
“Ek is oortuig daarvan dat kontinuïteit in die afrigtersgroep net goeie dinge vir die Springbokke sal voorspel. In 2023 en in die daaropvolgende seisoene.”
Wêreldbekertoernooi: Frankryk pas Bokke soos handskoen
Die Springbokrugbyspan het nog altyd ʼn sagte plekkie vir Frankryk en Franse rugby gehad.
Erasmus kan ʼn groot slag met Owens slaan
“Só ʼn aanstelling sal as’t ware ʼn saadjie by ander skeidsregters plant: Hierdie span wil positief met wedstrydbeamptes saamwerk.”
Etzebeth, Malherbe gelyk voor die kansel
Twee Springbok-rugbyspelers het die afgelope naweek hul tokse vir trouskoene verruil.
Roux doen ná 12 jaar afstand van toprugbypos
“Ek het nog nooit oor sy toewyding getwyfel nie. Hierdie besluit was hoegenaamd nie ʼn maklike een vir enigiemand wat al langer as ʼn dekade saam met hom gewerk het nie – plaaslik óf oorsee,” het Mark Alexander gesê.
Bokke, All Blacks kruis swaarde vóór WB
Die Springbokke sal in die aanloop tot vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk hulself twee keer vir die haka moet staal.
Willemse gee Nienaber ʼn klop op die skouer
“Slim, taai en lojaal” is net ʼn paar van die woorde wat Damian Willemse gebruik het om die Springbok-afrigter Jacques Nienaber te beskryf.
Só vergelyk Nienaber met ander Bok-breiers
In sy 26 toetse aan die stuur van die Springbokke staan Jacques Nienaber se wenrekord op 61%. Lees hier hoe dit met ander afrigters soos Peter de Villiers en Rudolph Straeuli s’n vergelyk.
Waar is Kurt-Lee, Eben of Frans?
Nie een Springbok het die kortlys vir die Autumn Nations-reeks se speler van die reeks gehaal nie.
Nienaber loof Bokke se ‘fantastiese spanpoging’
“Die spelers was onder druk voor ʼn volgepakte Twickenham en hulle het beslis sterk gestaan.”