Die plaasvanger vir die beseerde flank Jean-Luc du Preez in die Springboktoerspan vir die komende jaareindtoer sal waarskynlik Dinsdag al bekend gemaak word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Springboktoerspan"
Allister, wat van Robert en JC?
Daar is veral twee spelers wat bitter ongelukkig is om nie in die Springboktoerspan te wees vir die komende Europese toer nie: Robert du Preez en JC Janse van Rensburg.