Die kontrakte van sprinkaanbeamptes is nie betyds hernu nie, terwyl die weerdiens bo-gemiddelde reënval hierdie somer verwag.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "sprinkaanplaag"
Jongste verslag oor sprinkaanplaag
Die grondspanne gaan voort om in alle gebiede van die drie provinsies beheer toe te pas, aangesien voetgangersprinkane in verskeie stadia, asook vlieënde swerms steeds voorkom.
Wes-Kaap maak deurbraak teen sprinkane
Swerms word steeds naby die grense van die omliggende provinsies opgemerk en daar heers kommer dat hulle op pad is om skade in die Oos-Kaap aan te rig.
Sprinkane saai verwoesting in die Karoo
Swerms sprinkane het die afgelope week op die Klein-Karoo-streek toegesak.
Kaapse sprinkaanplaag ʼn ‘ramp’
Die DA versoek nou dat die Wes-, Oos- en Noord-Kaap, asook die Vrystaat, tot rampgebiede verklaar word sodat broodnodige hulp aan boere en plaaslike gemeenskappe verleen word.
Wes-Kaap gee miljoene om sprinkane te bestry
Swerms sprinkane teister al weke lank dele van veral die Noord-, Oos- en die Wes-Kaap.
Boere raadop gesukkel met sprinkaanplaag
“Ek kan nie verstaan dat die staat nou nog sukkel met papierwerk oor goed wat uit Bybelse dae kom nie.”
Sprinkaanplaag nóg ʼn las op boere
Dele van die Karoo wat deesdae heeltemal onbevolk is, dra by tot die probleem omdat sprinkane ongesiens in sommige van hierdie gebiede uitbroei.
Boere bitter oor hulle self vir spuitwerk moet betaal
Twee van die boere met wie Maroela Media gesels het, sê die departement skuld hulle naastenby R100 000 elk vir dienste wat hulle reeds gelewer het om die sprinkaanplaag te beveg.
Sprinkaanplaag kan tot werksverliese, finansiële probleme lei
“Die departement het versuim om te reageer op die waarskuwings en planne in werking te stel om die impak van die sprinkaanplaag te verlig.”
Video: Groot kommer oor sprinkane in Noord-Kaap
Die sprinkaanplaag veroorsaak ook ʼn gevaar op paaie omdat dit sig erg belemmer.
Video: Sprinkaanplaag bedreig weiding
Die bruinsprinkaanplaag het nou na meer as 35 klein Noord-Kaapse dorpies uitgebrei.
Sprinkaan-chaos wag op Noord-Kaap
Kenners verwag ook uitbrekings in ander distrikte, aangesien die Noord-Kaap die afgelope paar weke wydverspreide en goeie reën gekry het.
Sprinkane in Oos-Kaap skrik nie vir sneeu
Hierdie insekte is veronderstel om dormant in sulke koue klimaatsomstandighede te word.
Sprinkaanplaag kom Vrystaat-boere duur te staan
’n Sprinkaanuitbreking van hierdie omvang het meer as 15 jaar gelede so diep in die Vrystaat versprei.
Sprinkaanplaag verg groter paraatheid
Boere in die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur ʼn donker sprinkaanwolk begroet toe ʼn groot swerm vanaf die Noord-Kaap oorgewaai het.