’n Gevangene het ’n tronkbewaarder getakel en minstens ses keer met ’n skerp voorwerp gesteek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "st albans"
Drie bewaarders by PE-tronk aangeval
Drie tronkbewaarders by die St Albans- korrektiewe sentrum in Port Elizabeth is Donderdag deur gevangenes met skerp voorwerpe aangeval.
Dit gaan jolig in tronk, wys video
Volgens die bron het die mans na bewering die dood van ʼn bendeteenstander buite die gevangenis gevier.
Twee bewaarders by St Albans-tronk met messe gesteek
Twee tronkbewaarders is by St Albans-tronk in die Oos-Kaap met messe aangeval, skaars twee maande nadat hoofde van die departement van korrektiewe dienste ondersoek ingestel het oor ʼn gewelddadige aanval waartydens drie persone gesterf het.
Formele ondersoek oor sterftes by St Albans-tronk
Drie afsonderlike ondersoeke is van stapel gestuur nadat tronkbewaarders by St Albans-tronk in Port Elizabeth aangeval is waartydens drie gevangenes dood is en verskeie kritiek beseer is.
Drie dood ná aanval by St Albans-tronk
Die departement van korrektiewe dienste het alle besoeke aan gevangenes by die St Albans- korrektiewe sentrum in Port Elizabeth “met onmiddellike effek opgeskort tot verdere kennisgewing”.
Gevangenes tydens klopjag beseer
Drie gevangenes is Sondag tydens ʼn klopjag by die St Albans-gevangenis in Port Elizabeth beseer.
Klag van tronkmarteling by MRK ingedien
ʼn Klag teen die departement van korrektiewe dienste se noodveiligheidspan (EST) is by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien nadat gevangenes by die St Albans-korrektiewe sentrum in Port Elizabeth glo geskok, aangerand en gemartel is.