Dié nuus word as ’n oorwinning vir die geraakte gemeenskappe en omgewing aan die Kaapse Suidkus bestempel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "St Francisbaai"
Lethbridge-moord: Verdagtes is neefs
ʼn Nadoodse ondersoek ná die moord het bevestig Lethbridge het versmoor.
Nog een vas ná Lethbridge-moord
Bongani Faku is dae ná die voorval in hegtenis geneem en is sedertdien in aanhouding.
Polisie op soek na 2 oor brande by St. Francisbaai
Die ooggetuie beweer sy het die mans sien weghardloop toe die veld aan die brand slaan.
Foto’s: Hartseer gesig in St. Francisbaai
Die brand wat Donderdag in St. Francisbaai aan die Oos-Kaapse kus uitgebreek het, was teen gisteraand heeltemal geblus, maar het ʼn spoor van verwoesting agtergelaat.
Huise verwoes in brand by St Francisbaai
Minstens agt huise is Donderdag verwoes tydens ʼn veldbrand in St Francisbaai in die Oos-Kaap.
Een vas ná moord op man van St. Francisbaai
Lethbridge is verlede week dood nadat hy, sy vrou en die egpaar se huiswerker in hul huis in St. Francisbaai oorval, vasgebind en aangerand is.
Afgetrede katamaran-vervaardiger in huis vermoor
Hy is in die sitkamer aangetref waar hy gesig na onder gelê het. Sy hande was vasgebind en sy mond toegeplak.
St. Francisbaai-brand: Verskeie mense beseer, 11 huise verwoes
Die munisipaliteit het ook ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om met skenkings vir brandbestryders te help.
Foto’: Eiendom in puin ná St. Francisbaai-brand
Sowat 20 eiendomme in Harbourweg het gevaar geloop om in die slag te bly.
St. Francisbaai: Man verdrink, branderplankryer red lewe van nog een
ʼn Plaaslike branderplankryer het een van die NSRI se pienk reddingsboeie, wat op verskeie strande aangebring is, gegryp en is agterna om die mans te probeer red.
6 oorval 4 vroue in Oos-Kaap-huis
Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind toe die ses mans, almal met klapmusse, by die agterdeur ingestorm het.
Soektog na vermiste seun (12) kom tot ʼn hartseer einde
ʼn 12-jarige seun se liggaam is gevind nadat hy Vrydagmiddagmiddag vermis geraak het.
Gestrande dolfyn gered
Die nasionale seereddingsinstituut (NSRI), bewaringsorganisasies en lede van die publiek het Sondag almal gehelp om ʼn dolfyn wat op die rotse by Kaap St. Francisbaai gestrand was, te red.
Man verdrink by St. Francisbaai
ʼn Private boot kon daarin slaag om van die gesinslede en ʼn hondjie te red.
Voetspoor lei tot rower se ondergang
Puik speurwerk het daartoe gelei dat drie rowers skuldig bevind is skaars drie maande nadat hulle ʼn 90-jarige vrou in ʼn huis in ʼn gewilde kusdorpie in die Oos-Kaap beroof het.
NSRI waarsku teen haaie, sleurstrome
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het twee waarskuwings vir die naweek uitgereik.
St. Francisbaai-brand word ondersoek
Die polisie in St. Francisbaai het ʼn “kwaadwillige berig” in die media, dat ʼn fakkel glo die oorsaak is van ʼn brand St. Francisbaai en Kaap St. Francis in die Oos-Kaap, veroordeel.
St. Francisbaai se inwoners ontruim
Brandbestryders en reddingspanne het teen Sondagaand laat nog bont gestaan om ʼn brand tussen St. Francisbaai en Kaap St. Francis in die Oos-Kaap onder beheer te bring.
Ondersoek ná visserman sterf
ʼn Visserman is Donderdag dood nadat hy ʼn toeval gekry en van ʼn boot naby St Francisbaai gered is, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.