‘n 59-jarige vrou is dood in die aanval terwyl twee ander individue ongedeerd daarvan afgekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "St. Lucia"
Om te kajak tussen krokodille, seekoeie en haaie
Seekoeie is die daaglikse voetgangers in St. Lucia en van die plaaslike mense vertel dat daar soms ’n luiperd sy gesig op hul voorstoepe kom wys. Die blouapies steel graag sigarette – ons het eerstehandse ervaring.
Video: Duisende kyk al na St. Lucia se snuffelende seekoei
Die diere gee ʼn ander betekenis aan St. Lucia se “naglewe”.