Strafregtelike klagte is vandeesweek teen Alinah Fosi aanhangig gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Staatsdienskommissie"
Waarnemende hoof van Staatsdrukkery van korrupsie verkla
Die aanklagte hou verband met bewerings van korrupsie, viktimisering en inmenging in die verskaffingsketting – kwessies wat onlangs deur ’n fluitjieblaser aan die lig gebring is.
Regering se u-draai oor Staatsdienskommissie verwelkom
Die Demokratiese Alliansie het die regering se vinnige u-draai oor die Staatsdienskommissie (PSC) se status as ʼn noodsaaklike instansie, verwelkom.