Veiligheidsbeamptes het Donderdagaand LP’s van die Ekonomiese Vryheidsvegters hardhandig uit die Nasionale Vergadering verwyder nadat speaker Baleka Mbete tevergeefs probeer het om hulle onder beheer te bring.
Alles vir die sleutelwoord "staatsrede 2017"
EFF ontwrig staatsrede
LP’s van die Ekonomiese Vryheidsvegters het Donderdagaand gepoog om pres. Jacob Zuma te verhoed om sy staatsrede te lewer.
Staatsrede 2017: EFF wil ‘beskerming’ hê
Floyd Shivambu, hoofsweep van die Ekonomiese Vryheidsvegters, het Donderdag in die parlement voor pres. Jacob Zuma se staatsrede, speaker Baleka Mbete beskerming gevra vir EFF-LP’s.
Staatsrede 2017: LP’s in die Nasionale Vergadering
LP’s van die Demokratiese Alliansie het Donderdagaand hul plekke in die Nasionale Vergadering ingeneem met swart vlae in die hande met die woorde, “Onthou die Esidimeni 94” daarop.
Volg die staatsrede regstreeks
Volg pres. Jacob Zuma se staatsrede op 9 Februarie 2017 regstreeks vanuit Kaapstad hier:
Staatsrede 2017: Polisie keer betogende pro-Zuma-studente
Polisiebeamptes moes Donderdag bontstaan om ʼn skare betogende studente te keer voor pres. Jacob Zuma se staatsrede by die parlement in Kaapstad.
[Foto’s] Staatsrede 2017: Spoggerig op die rooitapyt
Politici al te spoggerig Donderdagaand, 9 Februarie 2017, op die rooitapyt voor pres. Jacob Zuma se staatsrede.
Wat sal die 2017-staatsrede inhou?
Kwessies wat Donderdagaand beslis tydens pres. Jacob Zuma se staatsrede bespreek sal word, sluit in grondhervorming, grondonteiening en die nasionale minimumloon in verhouding tot werkskepping.
Staatsrede 2017: Eerste LP’s op die rooi tapyt
Sommige LP’s het reeds by die parlement opgedaag vir pres. Jacob Zuma se staatsrede, wat later vanaand gelewer word.
Spotprent 9 Februarie 2017
Jerm se spotprent vir 9 Februarie 2017
Druk op Zuma voor laaste staatsrede
“Die opposisiepartye trek die feit, dat julle openbare fondse wil gebruik om die staatsrede in ʼn ANC-byeenkoms te verander, in twyfel”
President ontplooi honderde soldate by staatsrede
“Dit moet gesien word as ‘n verklaring van oorlog teen die land se burgers.”
Adjunkspeaker wis niks van mediabeperking tydens Staatsrede
Lechesa Tsenoli, adjunkspeaker van die Nasionale Vergadering, het Dinsdag ontken dat hy enigiets weet van verhoogde veiligheidsmaatreëls vir die media tydens pres. Jacob Zuma se staatsrede Donderdagaand.
Kaapstad-paaie gesluit vir staatsrede
Die stad Kaapstad het Dinsdag kennis gegee van sommige paaie wat tydelik gesluit gaan wees vir die komende staatsrede en voorbereiding daarvan.
Cope ontevrede oor ‘uitermatige sekuriteit’ vir staatsrede
“Ons het slegte herinneringe aan die onderduimse, onwettige blokkering van kommunikasie wat tydens die vorige staatsrede plaasgevind het.”