Intussen het ʼn koor van ander landbou-organisasies se stemme opgegaan wat dieselfde sentiment steun en die president se voornemens verwelkom. Lees meer oor Agri Wes-Kaap, Vrystaat Landbou en Kwanalu se reaksies op die staatsrede hier:
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "staatsrede 2022"
‘Beloftes maak skuld’ – VF Plus aan Ramaphosa
“Ramaphosa gebruik ook dikwels die gesegde ‘local is lekker’, maar stel dan Kubaanse ingenieurs aan terwyl Suid-Afrikaanse ingenieurs sonder werk sit.”
Mosie van wantroue teen ganse kabinet
“Jy sien dit dus as jou werk om hierdie hele spul boewe en parasiete bymekaar te hou, selfs al beteken dit die vernietiging van jou land,” het DA-leier John Steenhuisen gesê.
Staatsrede: ‘Staak die sosialistiese vernietiging’
Die president se oproep dat die private sektor werksgeleenthede in die ekonomie moet skep, is goed en wel, maar waar is die omgewing waarin werksgeleenthede geskep kan word?
ʼn ‘Radikale’ staatsrede – maar gaan strukturele hervorming volg?
Ongeag wat die politici en burokrate in die parlement beplan en belowe, moet ons seker maak dat ons vooruitgang nie van hulle afhang nie.
‘12 000 polisiemanne’ sal nie anargie keer
“Niemand wil anargie aanblaas nie, maar jy moet by die wortel van die probleem kom.”
Landbou sê aksie moet op staatsrede volg
“Pres. Cyril Ramaphosa se 2022-staatsrede is belaai met herstelplanne vir die land se ekonomie, maar die regering se beleidsomgewing maak die uitvoering van dié planne onseker.”
Staatsrede ‘goeie nuus’ vir sakesektor
“Die aspirasies van die staatsrede is duidelik. As dit suksesvol gerealiseer word, kan die staatsrede ʼn stapsgewyse verandering in die ekonomiese heropbou en herstel van die land wees.”
Staatsrede: Woorde moet nou dade word
Die DA het verskeie dele van pres. Cyril Ramaphosa se toespraak verwelkom, terwyl die VF Plus meen dit is net nog leë beloftes.
Staatsrede 2022: Die tyd is nou
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede gefokus op praktiese stappe om die ekonomie te versterk, waaronder om van burokratiese rompslomp ontslae te raak. Hy het ook onderneem om op te tree teen staatskapers en aanvaar verantwoordelikheid vir die Julie 2021-onluste.
Volg die staatsrede regstreeks
Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdagaand om 19:00 sy staatsrede vir 2022 lewer.
Ramaphosa moet dié beleid in staatsrede verwerp – DA
Die amptelike opposisie eis onder meer dat verskeie ministers se koppe moet rol.
Doen voornemens in staatsrede gestand, sê suikerbedryf
Dié organisasie is van mening dat die regering die afgelope jaar nie gehoor gegee het aan een van sy versoeke van ʼn jaar gelede nie.
Baie meer vir staatsrede by stadsaal begroot
Die brand by die parlement het die begroting van enkele honderde duisende rand tot enkele miljoene rand opgestoot.
Dié paaie vanjaar gesluit vir staatsrede
Pres. Cyril Ramaphosa sal vanjaar vir die eerste keer sy staatsrede in die Kaapstadse stadsaal lewer. Só raak dit motoriste: