“Mans en vroue lag vir mekaar in ‘Groet die Grotman 2’ en dis juis wat hierdie produksie so gewild en sterk maak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "staatsteater"
Nuwe pantomime met Leah, Reynardt Hugo op pad
Teaterliefhebbers kan hul tande slyp vir Doringrosie, die nuwe pantomime wat eersdaags in die Staatsteater in Pretoria op die planke gaan wees.
Staatsteater uit miljoene bedrieg
ʼn Persoon in die finansiële departement het glo fondse na hul eie rekening herlei.